The Pepper Tree B&B
Beskrywing
The Pepper Tree B&B is gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Paulshof in Johannesburg. Dié gastehuis is ideaal geleë naby die Westelike Verbypad en die omgewing van Sunninghill, Lone Hill, Rivonia en Bryanston.
Verblyf by The Pepper Tree B&B bestaan uit 8 kamers wat smaakvol versier is. Vier van die kamers beskik oor 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer. Een van die kamers het ’n enkelbed met ’n privaat toilet en stort. Elke kamer het 'n lessenaar en stoel, sowel as oorgeoeg kas- en rakspasie.
In die winter word elke kamer van elektriese komberse en muurverwarmers voorsien. Gaste het ook toegang tot tee, koffie, 'n yskassie, 'n ketel, 'n broodrooster en 'n konveksie-mikrogolfoond wat in die gang beskikbaar is.
Al die kamers het toegang tot ’n kombuis wat volledig toegerus is met ’n oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, kooktoebehore en ’n opwasbak. Gaste kan hul eie etes hier voorberei. Daar is ook 'n wasmasjien wat gaste kan gebruik teen ’n ekstra fooi. Aandete word teen 'n ekstra koste bedien dit voor 10:00 versoek word.
Ontbyt sluit koffie, tee, brode en konfyte, eiers, 'n keuse van ontbytgraan met melk of jogurt, vrugteslaai en vrugtesap in. Dit word in die eetarea met 'n uitsig oor die swembad bedien.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Tennis
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensie geriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na The Pepper Tree B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |