Paulshof Akkommodasie by The Pepper Tree B&B | LekkeSlaap
+98

The Pepper Tree B&B

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 17 resensies vir The Pepper Tree B&B
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Chiree C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chiree C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike experience!

Vriendelike ontvangs, pragtige plekkie en geriewe. Ontbyt was ook baie lekker.

Isa R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Isa R
Gesin met tieners

Rustig.

Ek en my dogter het daar gebly vir 4 dae. Dit is baie mooi en rustig. Paul is baie vriendelik. Pragtige tuin.

Desiree F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Desiree F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was okay.

It was okay. I wish I had my own bathroom.

Oliver R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Oliver R
Enkelreisiger

Relaxing environment with friendly people.

Very peaceful place with friendly hosts and staff.

Sandra K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra K
Enkelreisiger

Ek sal definitief weer daar bly!

Dit was baie aangenaam by The Pepper Tree. Ek was baie bly om vroeër te kon inboek - die eienaar was baie behulpsaam en ek is al vroeg laat weet ek kon kom. Ek het gevra vir 'n stil kamer en dit is wat ek gekry het. Die ontbyt was baie aangenaam en die eetkamer atmosfeer uit die boonste rakke. Wens ek het tyd gehad om te swem want die water het baie lekker gelyk in die warm aande. Ek sou wel 'n lugreëling verkies het en nie net 'n waaier nie, maar dit was voldoende. Die kamers het ook net Netflix, maar die WiFi werk wonderlik! Dankie vir 'n wonderlike 3 dae ten midde van my eksamen stres.

Marius M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M
Gesin met tieners

Great waarde vir geld.

Great waarde vir geld. Het 'n probleem met die WiFi aan die begin gehad, maar die eienaar het uit sy pad gegaan om dit reg te maak. Die verhitte swembad was 'n wenner vir die kinders. Pragtige tuin. Great ligging.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great value for money.

Great value for money. Had a problem with the WiFi in the beginning, but the owner went out of his way to sort it out. The heated pool was a winner with the kids. Beautiful garden. Great location.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Refilwe S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a beautiful place. I love it.

Love it. I would recommend it to anyone.

Annelize P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Pragtige tuin met rustige atmosfeer en natuurlewe.

Johann G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johann G
Enkelreisiger

Vriendelik en gasvry.

Die ligging van die enkelkamer is nie baie goed nie. Ek moet heeltemal na agterkant van huis loop verby kombuis en waskamer.

Dr Tony W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Tony W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Stil, mooi en vriendelike mense. Baie dankie aan die gasheer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent!

Quiet, beautiful and nice people. Thank you to the hosts.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Pepper Tree B&B's terugvoer

Thank you for your awesome review.
We really enjoyed hosting you and wish you all the best with your trip home.
Best regards,
Claire and Paul

The Pepper Tree B&B
Pierre R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R
Enkelreisiger

Goeie waarde en gerieflik.

Sal beslis weer van Pepper Tree gebruik maak.

Anthea L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea L
Enkelreisiger

Home away from home.

Claire and Paul are gracious hosts.

Magda R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik as jy oornagverblyf benodig na 'n opvoering by Montecasino.

Gerieflik naby aan Montecasino. Lekker koue ontbyt.

Caroline M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Serene, enjoyable two days.

The owners made you feel at home without being intrusive. The environment is beautiful inside and outside.

Chris V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met vriende

Perfect weekend stay!

Exceptional value for money, friendly owners and safe area!

Alba M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba M
Enkelreisiger

Rustig, skoon en privaat.

Die kamer (met toegang tot selfhelp tee/koffie/etes) het my baie goed gepas. Die mense is beskikbaar indien jy iets sou benodig maar hulle laat jou op jou eie.

Issaac P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Issaac P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was slegs 'n slaap plek wat niks ekstra aanbied om nie-slaap ure aan te vul nie, veral in die winter wanneer dit vroeg donker raak.

The Pepper Tree B&B het ons teleurgestel vir die onderstaande redes en ons sal nie weer van hul dienste gebruik maak nie. Vir ses agtereenvolgende oggende was ons dieselfde oninteressante ontbyt bedien en ons voel dat daar meer afwisseling nodig is soos ons by ander soortgelyke instansies ervaar. Kaas, rolletjies, warm melk, 'n gekookte eier, ens, is opsies wat die eienaar kan ondersoek om 'n mens se verblyf meer aangenaam te maak. Van die ander gaste het later die ontbyt onaangeraak gelaat. Daar is 'n tekort aan basiese geriewe soos: Plek om nat en klam handdoeke op te hang want daar is net een badkamer wat deur ander gaste ook gebruik word en geen plek in die kamers wat maar eng is vir twee persone. Daar was geen glase vir gaste se eie gebruik, selfs nie in die "kombuis" en drinkwater moet uit die badkamerkraan in koffiebekers getap word. Bottel water of 'n aparte kraan/wasbak is miskien 'n moontlikheid. Daar is geen vadoeke of lappe in die gemene gastekombuis-area sodat 'n mens niks kon droog maak of skoon vee. Die "kombuis' is nie deel van die slaap-area en is los van die hoofgebou. Dit is 'n bietjie te veel om van gaste te verwag on laat in die aand of in die koue glase, 'n botteloopmaker of iets anders daar te gaan haal. In daglig is daar nie 'n probleem maar veral laataand gedurende ons verblyf het die aspek gekrap. Hierdie gastehuis bied nie die mees basiese fasiliteit in die vorm van 'n televisie stel aan sy gaste en daar is nie 'n gemene spasie waar almal kan ontspan of na 'n televisie kyk nie. Daar is wel WiFi, maar dit is nie die punt nie. 'n Mens is dus gedurig in die beknopte kamer vasgekeer sonder die opsie van televisie en met slegs jou foon as afleiding. As besoekers in 'n vreemde plek is dit 'n probleem. Hierdie aspek het veroorsaak dat ons so vroeg moontlik uit was en so laat as moontlik terug gekom het om tyd by die B&B te beperk. Interaksie met ander gaste was meesal buite op die perseel, in die buitelug, wanneer hulle uitgekom het om te rook. Op 'n positiewe punt moet ons byvoeg dat die sekuriteit in en om die perseel van die hoogste gehalte is en ons het nooit onveilig gevoel nie. Hierdie plek behoort nie as 'n B&B bemark te word nie want die tweede B is onder op die rang van standaarde. Die behoort onder die kategorie "self-catering" want dit is regtig net 'n slaapplek wat niks meer as dit bied nie. Die kamer word een keer 'n week skoongemaak en vir die res is die gas verantwoordelik om die bed op te maak, ens. As gesoute reisigers het ons 'n goeie idee van wat standaarde behoort te wees en The Pepper Tree het 'n lang pad om te gaan gemeet teen ander soortgelyke plekke. Ons voel dat daar meer eerlikheid in die bemarking van die perseel moet wees: noem dat daar nie televisie is nie, dat die ontbyt basies en skraps is, dat daar nie 'n sitkamer vir almal is, dat jy jou eie kamer moet skoon maak, dat jy 'n badkamer met anders moet deel. Dan kan die reisiger voor die tyd besluit of dit aan sy/haar vereistes voldoen teen die prys wat aangebied word. As ons kon kanselleer vir 'n ander plek sou ons, maar as vreemdelinge in 'n vreemde plek en kansellasie voorwaardes.

The Pepper Tree B&B's terugvoer

Hi Isaac,

We are sorry to hear you did not enjoy your stay.

We do believe that the value is very good for the price we offer. We are very open about our amenities that we offer. We would have appreciated feedback earlier to have somehow improved your experience of your stay or have refunded you should you have wished to leave.

We wish you all the best in your future endeavors.

Regards,
Claire and Paul

The Pepper Tree B&B
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isipingo-straat 40, Paulshof, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcna3ctbxnh4d44q3Zu6mXhelzQtu09ssMHbdhYzt922EBQNTvp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 40 Isipingo Road Paulshof 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.032890503968 28.045601195107
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za