LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Pink Lodge on The Beach | LekkeSlaap
+24

The Pink Lodge on The Beach

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dolphin
B&B
Hadedah
B&B
Neptune
B&B
Seagull
B&B
Sea Shells
B&B
Whale
Slegs verblyf is van Mei tot September beskikbaar.
Ontbyt is dan teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Nellie's Nest
B&B
Oyster
B&B
Pebbles
B&B
White Sands
B&B
Gogo's
Selfsorg
Huisreëls

Ons tariewe sluit ontbyt in.
Behalwe Gogo's wat selfsorg is.
Indien moontlik is middagetes, aandetes, braai's, piekniekmiddagetes en reispakkies beskikbaar op versoek. Ons kan voldoen aan die meeste dieetvoorkeure.

Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Indien die gas nie opdaag nie of 0 tot 14 dae voor die inklokdatum kanselleer, word 100% van die deposito verbeur.
Kansellasies 15 tot 28 dae voor die inklokdatum: 75% van die deposito of 25% van die volle gekwoteerde bedrag (welke een ook al die meeste beloop) betaalbaar.
Kansellasies 29 dae of meer voor die inklokdatum: 50% van die deposito of 25% van die volle gekwoteerde bedrag (welke een ook al die meeste beloop) betaalbaar.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes 45, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzNzhjMDFjLWViZmMtNDVlZC04ZmE0LWZlNTQ3ZmY2MGYzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 45 The Dunes Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.995785739457 22.590680122375
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!