Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pink Orange

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeannie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir The Pink Orange
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Martin B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is skoon en netjies. Al die nodige geriewe is in die woonstel. Privaat.

Baie rustig en veilig. Het baie lekker en gemaklik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, soos ons dit wou hê.

Lekker gebly, geen steurings van die hoof huis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en skoon.

Baie lekker gekuier in Strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon en alles was soos op webblad.

Lekker sentraal en naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Gesin met klein kinders

Rustig.

Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Errol F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol F

Rustig en aangenaam.

Dit was 'n baie aangename en rustige week. Sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik! Lugverkoeler het soveel verligting teen die hitte verseker!

Verblyf was fantasties! Netjies, skoon en gerieflik! Voel soos huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri S
Gesin met klein kinders

Baie rustig, netjies.

Baie mooi plekkie, naby alles, sal hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Die ligging is perfek.

Ek is bly dat ons toegelaat was om een aand daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jermayne B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jermayne B
Gesin met klein kinders

The Pink Orange was a nice cosy stay! Thank you.

The Pink Orange is an amazing quiet place to enjoy a nice weekend away. Thank you for letting us stay! See you soon again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria N

Comfortable, clean and well located.

Friendly hosts, easy step between hospital and beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine K
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Vriendelik ontvang. Sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mardi B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Dit was perfek vir wat ons nodig gehad het en ons sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P
Saam met vriende

Waarde vir geld vir kort of lang verblyf met netheid en veiligheid wat Pink Rose 'n uitstaanplek maak!

Ons was deur Jeannie verwelkom asof ons familie is en het dadelik welkom gevoel. Netjies, skoon, veilig, perfekte ligging naby winkels en die see. Hierdie gerieflike blyplek is bo ons lys vir verblyf in Strand. Dankie LekkeSlaap! Julle het dit weer gedoen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rugaya M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rugaya M
Gesin met klein kinders

Comfortable.

Will definitely like to stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 60, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fffdf5df1fb83a30788a72cb91f2615ff04e0119cab7f8af749aea2102e332ae7750a8d883892f7b9e92ecf567ba2c9d052?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 60 Da Gama Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.103530501804 18.8278704061
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem