Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pods @ Thaba eNtle

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R511, Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge, Thabazimbi, 3080, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 252 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Pods @ Thaba eNtle is net langs die R511 naby Thabazimbi geleë en bied 'n unieke, privaat en eksklusiewe bosveldervaring in 'n houthuisie wat met 'n uitsig oor die omliggende Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge spog.

Daar is 2 knus houthuisies wat slaapplek aan 2 gaste bied en 'n oopplan-uitleg het. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet elk. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenhede word deur sonkrag aangedryf en het 'n sitarea met 'n kaggel en 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Daar is nie 'n TV of WiFi nie.

Gaste kan plekke vir funksies op die plaas teen 'n ekstra koste huur. Thaba eNtle bied ook voorafbespreekte kosboksies, voorafbespreekte piekniekmandjies, e-fietsverhuring, wildritte met skemerkelkies en staproetes.

Die skuifdeure bied toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek wat ideaal is vir 'n oggendkoffie. Die stoep lei na 'n braai-area onder, asook 'n houtdek met 'n houtvuurwarmbad waar gaste met 'n skemerkelkie kan ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir The Pods @ Thaba eNtle
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Lounize Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 20

Jaar gelys 1

Ligging

  • Langs die R511, Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge, Thabazimbi, 3080, Limpopo
  • Gaste dink The Pods @ Thaba eNtle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 252
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 252
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R511, Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge, Thabazimbi, 3080, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1086d0d8c7085a9a8746a3b8bf04039e967f25224002f63afa9b394dec13544c74f1bac95261ab911efee414b50a2b8f7790?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 252 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Off the R511 Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge 3080 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.653257887872 27.423248291016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem