The Point Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Point Beach House is in die pragtige hawedorpie, Mosselbaai, op die Tuinroete geleë. Hierdie rustige strandhuis is die perfekte plek om weg te breek van die gejaagde lewe af. Geniet die branders wat op die wit sand breek en kyk na die dolfyne wat op 'n daagliks basis in die branders baljaar.

Verblyf word gebied in 2 selfsorgwoonstelle, elkeen met 'n ten volle toegeruste kombuisie en 'n leefarea. Die kombuisies is elkeen toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Gratis WiFi en DStv is ook beskikbaar.

Ontbytkoepons by een van die restaurante op die seefront kan teen ekstra koste gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Point Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za