The Pool Room

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Pool Room is 'n luukse, privaat gaste-kothuis wat op die eienaar se perseel in Rondebosch, 'n lowerryke voorstad in Kaapstad, geleë is.

Die perseel is op die perfekte plek in die Kaap geleë, net 'n paar minute van Nuweland se rugby- en krieketstadions, winkelsentrums, UCT, mediese en konferensiegeriewe af.

Hierdie gemaklike gaste-suite beskik oor 'n oopplan-leefarea en 'n sitarea met 'n TV vir gaste se vermaak. Die eenheid het deure wat oopmaak op 'n patio en 'n binnehof met 'n 13 m-swembad waarin gaste lengtes kan swem. Daar is ook 'n sitarea met sonstoele buite die eenheid. Langs die koningingrootte-bed is daar 'n sitarea en 'n TV met volledige DStv.

Die badkamer is ingerig met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Seep en luukse handdoeke word voorsien. Die klein kombuisarea het geriewe om kos warm te maak en is toegerus met 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, broodrooster, 'n ketel en 'n opwasarea. Komplimentêre koffie en tee, en 'n vrugtemandjie, word op die inklokdatum voorsien. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig van gemiddelde is beskikbaar op die perseel.

Die gashere en hulle 2 kinders bly in die hoofhuis en sal altyd byderhand wees om hulp te verleen met lughawe pendeldienste (teen ekstra kostes) of om raad te gee oor uitstappies in die area. Ons vriendelike kat, Daisy, sal heelwaarskynlik kom groet.

The Pool Room is ideaal geleë, net 10 minute se ry vanaf UCT se kampus, die King David Mowbray Gholfklub en Cavendish Square winkelsentrum. Die Constantia Wynroete en Kenilworth Racecourse is ook net sowat 15 tot 25 minute se ry weg.

Slaapplek

'n Bespreking by The Pool Room sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Pool Room gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]