Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Queen of Calitzdorp

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir The Queen of Calitzdorp
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Heidi V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Enkelreisiger

Pragtig, amazing diens, luuks.

Van die kamer, diens tot die kos en die koffie, alles was perfek. Ek bly net hier wanneer ek Calitzdorp besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Goeie diens, netjies en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Beste Cobus, altyd so 'n pleasier om positiewe terugvoering te ontvang. Ons hoop julle sal weer kom kuier. Groete, Leanne en Span

The Queen of Calitzdorp
Chris V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gastehuis.

Die bestuur van hierdie gastehuis is puik! Ons is baie goed ontvang, nie een van ons versoeke was te groot nie en ons is deurgaans eersteklas behandel. Baie dankie vir 'n baie goeie ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Hi daar, baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. Dit was 'n groot plesier om julle te ontmoet. Kom kuier gou weer. Lekker bly.

Leanne en span

The Queen of Calitzdorp
Pieter V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verrassing! Kersie op die koek tydens 'n onvergeetlike Roete 62-reis.

Omdat ons nog nooit daar was nie, het ons nie geweet wat om te verwag nie. The Queen of Calitzdorp het nie teleurgestel nie. Hulle het reeds vooraf uit hulle pad gegaan om paar addisionele goed vir my te doen, want ons het op my vrou se verjaarsdag daar aanegkom. Baie beïndruk. Lekker groot kamer en uitsig oor wynlande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Beste Pieter, Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly ons kon deel in jou vrou se verjaarsdag. Kom kuier gou weer.
Leanne

The Queen of Calitzdorp
Shantal L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shantal L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and friendly staff.

Very clean and neat, beautifully updated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Good morning and thank you for your review. It is always a pleasure sharing our guests views with the staff. We hope you will visit us again
Regards
Leanne and Team

The Queen of Calitzdorp
Nico B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al die nodige was in plek! Skoon, netjies en baie goed geleë.

Ons was vinnig gegroet en alles gewys, die beddens is die beste, heerlike nagrus gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Hi Nico

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Bly julle ht dit geniet en hoop julle kom kuier weer.

Leanne

The Queen of Calitzdorp
Francois H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Gesin met tieners

Uitstekend! Uitstekend! Uitstekend!

Dit was ons eerste keer wat ons ooit in Calitzdorp oornag het. Met sulke vriendelike diens en behulpsaamheid sal ons vir seker dit weer doen. Leanne het uit haar pad gegaan om vir ons te help met soveel ekstras. Ons is dankbaar en kom kuier weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Dear Francois,

Thank you so much for your kind words. Sien julle hopelik weer binnekort.

Leanne & Span

The Queen of Calitzdorp
Ilse J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Queen is definitief aan te beveel.

Alhoewel ons 'n uur vroeër arriveer het, was ons kamer dadelik beskikbaar. Die personeel se gasvryheid is uitnemend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Goeie more en dankie dat jy die tyd gevat het om te gesels oor julle kuiertjie by ons. Kom gerus weer.
Leanne

The Queen of Calitzdorp
Johan P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oornagverblyf met 'n lekker ontbyt.

Die kamer is goed toegerus met 'n lekker groot en suite-badkamer. Die balkon is 'n aangename ekstra met 'n pragtige uitsig oor die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Middag Johan en dankie vir jou terugvoering. Ons hoop julle kuier sommer gou weer.
Groete uit 'n koue Karoo
Leanne & Span

The Queen of Calitzdorp
Pieter N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek in 'n pragtige dorp.

Ontvangs was vriendelik en ons is in kennis gestel dat ons opgegradeer is na 'n pragtige kamer. Lekker ontbyt gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Goeie more en dankie vir u terugvoering. Ons hoop julle kom kuier weer.

Leanne en Span

The Queen of Calitzdorp
Ignet V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ignet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geleë, netjies, luukse beddegoed, heerlike swembad en heilsame ontbyt.

Baie dankie vir heerlike verblyf. Ons kon vroeër inboek. Ons is teen geen ekstra koste opgegradeer na 'n luukser kamer met balkon. Swembad was heerlike lafenis. Gerieflike, netjiese kamer met alles wat mens nodig het. Ons aand ete bespreking is deur The Queen behartig. Sal vir seker weer aandoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Ignet,
Baie dankie dat julle die tyd gevat het om vir ons te laat weet hoe julle verblyf ondervinding was. Bly om te sien julle wil weer kom kuier. Tot dan toe 'n voorspoedige nuwe jaar.
Leanne

The Queen of Calitzdorp
Wim G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het een nag se oorbly in Calitzdorp gesoek en The Queen of Calitzdorp was uitstekend!

Verblyf en diens by The Queen of Calitzdorp was in een woord: uitstekend! Sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Beste Wim,

Kom kuirer sommer gou weer vir ons

Leanne

The Queen of Calitzdorp
Ilse H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse H

Pragtige plek om te bly in Calitzdorp.

Ons het heerlik gebly by The Queen of Calitzdorp. Die kamers was baie netjies, gerieflik en skoon. Sal definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

More Ilse,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons hoop julle sal gou weer kom kuier

Leanne

The Queen of Calitzdorp
Jo-ann G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd 'n wenner.

Ons bly altyd baie lekker, is regtig die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Middag Jo-Ann, dankie vir jou terugvoering. Dit is vir ons so 'n kompliment as ons gaste weer kom kuier.

Sien julle weer.

Leanne en span

The Queen of Calitzdorp
Ursula N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend sal beslis weer daar bly.

Ons was so vriendelik ontvang en die kamer was baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Goeiemore en baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Kom beslis weer.

Leanne

The Queen of Calitzdorp
Kathy B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Alles was perfek. Die mense is baie vriendelik en jou tuis laat voel. Niks was te veel moeite nie. Sentraal geleë en kan heerlik rondloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Hi Kathy,

Baie bly julle het die kort tydjie by ons geniet. Kom weer en bly langer. So baie om te sien en doen in ons klein "hidden gem"

Leanne & Span

The Queen of Calitzdorp
Chris V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Baie goeie verblyf. Voorstel is dat hulle ook aandetes bedien. Alles leen dit daartoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Op hierdie stadium is ons kombuis nie toegerus om enige etes behalwe ontbyt te bedien nie. Ons kyk daarna om in die toekoms iets te beplan.
Leanne en Span

The Queen of Calitzdorp
Nadia B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Het baie lekker gebly. Alles was fantasties! Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. Sien julle hoopelik weer in die nabye toekoms.
Leanne en Span

The Queen of Calitzdorp
Andre V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit sterk aanbeveel.

Dorp en akkommodasie is die moeite werd vir 'n besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Middag Andre en Esme,

Dit was net so lekker om julle hier te hê, as wat dit vir julle was om by ons te kuier. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Leanne en span

The Queen of Calitzdorp
Dawie F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

LekkeSlaap by die Queen

Baie lekker gebly by The Queen of Calitzdorp. Kamer is baie netjies en skoon en beddegoed van uitstekende gehalte. Baie goeie ontbyt en vriendelike diens. Mooi uitsig oor Boplaas se wingerde vanaf die stoep (net jammer dat die stokke nog in hul winterslaap was tydens ons verblyf). 'n Groter verskeidenheid TV kanale sal egter waardeer word - DStv met KykNet op sal van groot waarde vir Afrikaanse gaste wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Beste Dawie,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ek is bewus dat ons nie Kyknet het nie en sal dit aan ons eienaar oordra. Kom kuier gerus weer

Leanne & Span

The Queen of Calitzdorp
Esmé J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagplek.

Het baie lekker gebly in The Queen of Calitzdorp! Linne onberispelik, ontbyt baie lekker! Sal enige tyd weer daar oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Dankie Esme, ons waardeer die wonderlike terugvoering

Leanne & Span

The Queen of Calitzdorp
Danelia G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Danelia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike Karoo-gasvryheid

Die kamer was mooi en netjies, dog klein. Behalwe vir die klein kamer, was die mense baie vriendelik en het 'n mens ongelooflik welkom gevoel. Heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Dear Danelia,

Dankie vir u terugvoering. Ons hoop julle sal oorweeg om ons weer te besoek.

Leanne & Span

The Queen of Calitzdorp
Willie V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Enkelreisiger

Fantasties!

Baie netjies, baie behulpsaam, wonderlike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Baie dankie vir u wonderlike terugvoering. Ons hoop om u weer in die toekoms te sien.
Leanne en span

The Queen of Calitzdorp
Annalene K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalene K

Alles wat jy soek in verblyf op jou reis.

Dankie vir die egte plattelandse gasvryheid en diens wat ons ontvang het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop julle sal weer kom kuier.

Leanne

The Queen of Calitzdorp
Neels H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjies, ruim kamers, vriendelike diens.

Wonderlike verblyf-ervaring. Kamers is ruim, ons het 'n pragtige uitsig oor Boplaas se wingerde gehad. Sal graag wil terugkeer na die Queen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surette L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surette L
Gesin met klein kinders

Lekker verblyf met baie goeie diens.

Ons het heerlik gebly en was spyt ons het net een aand oorgeslaap. Die bespreking vir aandete is ook deur Queen of Calitzdorp gedoen, en was heerlik. Mooi skoon geriewe. Sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Hi daar,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ek hoop ons sien julle gou weer.
Leanne & Span

The Queen of Calitzdorp
Helgaard M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helgaard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker kamer, bed en linne.

Dit was heerlik en is sentraal geleë. Veilige onderdakparkering vir ons voertuig. Sekuriteit is goed en ons het veilig gevoel. Dit was koud en ongelukkig het die (gas)kaggel eers die dag van ons vertrek gewerk, na 4 nagte daar. Die personeel is besonder behulpsaam en vriendelik en het moeite gedoen om dit vir ons spesiaal te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut vyfster!

Hierdie gastehuis is uitstaande! Die ontvangs was so heerlik en vriendelik dat ons sommer glad nie meer moeg was na die dag se lang pad nie. Die verblyf is regtig heerlik en die ontbyt die volgende oggend was uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Dear Ansie
Ons is baie dankbaar vir die wonderlike terugvoering en baie bly julle het dit by ons geniet. Kom gerus weer. Dit was 'n plesier om julle 3 hier te hê.
Vriendelike groete
Leanne

The Queen of Calitzdorp
Van Vlierberghe M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Van Vlierberghe M
Saam met vriende

Good service.

Alles was ok, dank je voor de goede service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Hi there,
Thank you for your kind comments. We hope you will visit us again soon.
Leanne & Team

The Queen of Calitzdorp
Jo-ann G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, kan sterk aanbeveel.

Pragtig, netjies, regtig 4 ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Hi Daar,
Baie dankie vir jou positiewe woorde. Ons waardeer dat jy die tyd gevat het om aanmerkings te deel. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Vreindelike groete

Leanne & span

The Queen of Calitzdorp
Silvia P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia P
Saam met vriende

Absoluut onvergeetlik!

Die verblyf en gasvryheid is onbeskryflik. Het lanklaas sulke afgeronde akkommodasie teëgekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Dear Sylvia,
Many thanks for taking the time to review our property. We aim to please and it is so rewarding to know that we do!
Hope to see you again soon.
Kind regards,
Leanne Myburgh

The Queen of Calitzdorp
Nicky S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Wonderlike ervaring en goeie diens in 'n pragtige dorpie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Beste Nicky

Altyd lekker om sulke goeie aanmerkings te ontvang en ook altyd n plesier om mense se goeie ervaring van die gastehuis en dorp te gee.

Baie dankie vir die terugvoering.

Vriendelike groete

Leanne Myburgh - GM

The Queen of Calitzdorp
Leon B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en diens.

Top gehalte gastehuis wat werklik sy sterre verdien met puik kamers en kliëntediens. Fantastiese ontbyt in 'n mooi omgewing met pragtige uitsig. Baie goed geleë binne loopafstand van wynlandgoedere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Gesin met tieners

Uitstekend.

Dit was 'n fantastiese ervaring. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Queen of Calitzdorp se terugvoer

Beste Willem,

Baie dankie dat jy die tyd gevat het om terugvoer te gee. Ons hoop julle sal weer by ons kom kuier.

Groete,
Leanne Myburgh

The Queen of Calitzdorp
Vanaf R2 386
R2 386 R2 028
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 386
R2 386 R2 028
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 386
R2 386 R2 028
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 9, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlNjAzYjMyLTBkZjEtNDRjOS04NTVkLTQ1N2M1ZGQyODYwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 386 nouVanaf R2 028 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 9 Queen Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.53440147331 21.685980409384
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem