The Quirky Footman
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Vos-straat 8, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Quirky Footman is 'n nuut gerestoureerde kothuis in Kleinmond en is binne stapafstand van die hawe se winkels en restaurante.
Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 driekwartbeddens het.'n Ekstra enkelmatras kan ook voorsien word indien nodig. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sentrale ontbyttoonbank met stoeltjies. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe op die perseel, asook veilige parkeerplek. Gaste kan die unieke kunswerke van Tretchikoff geniet en die berguitsig sowel as die klank van die golwe waardeer.
Die verblyf word deur sonkrag aangedryf en nie deur beurtkrag geraak nie.
Slaapplek
’n Bespreking by The Quirky Footman sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Jaar gelys 2
Ligging
- De Vos-straat 8, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Vos-straat 8, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom