The Rabbit Hole Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Rabbit Hole Hotel bied bekroonde verblyf in Krugersdorp vir gaste wat na Chamdor, die Wieg van die Mensdom en die Wesrandarea reis.

Die hotel bied 13 pragtige kamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, sommige van hulle kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word, en en suite-badkamers. Die kamers het geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook 'n lessenaar.

Die kamers het privaat ingange wat na die privaat patios en die tuin lei. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek agter elektriese hekke. Wasgoed word van Maandag tot Vrydag gratis gewas vir gaste wat vir 2 of meer nagte bly.

Ontbyt is ingesluit by die tarief en bestaan uit verskeie koffiesoorte, tee, vrugtesap, 'n groot verskeidenheid graankosse, brood en vars vrugte. Gaste het boonop 'n keuse tussen 'n Engelse ontbyt wat uit eiers, spek, worsies, tamatie, sampioene en kaas bestaan, of 'n ommelet. Middagetepakkies kan ook op versoek voorsien word. Die restaurant op die perseel is van Woensdag tot Saterdag van 11:00 - 21:00 en Sondag van 11:00 - 15:00 oop.

Ons maak nie self voorsiening vir troues nie, maar gaste van troues op ander plekke bly gereeld by ons. Die tuin word ook gebruik om troufoto's in te neem.

Gaste kan heerlike etes by The Rabbit Hole Hotel geniet. Dit is in 'n bekoorlike omgewing met kleurvolle ontwerpe, aandag aan detail en funksionele vereistes wat tot 'n goeie ervaring van die area bydra.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Portugees
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

KaartMeer oor die omgewing 

Gaste wat na The Rabbit Hole Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za