Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rectory Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

The Rectory Guesthouse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir The Rectory Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elsa V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net n groot lekkerte I'm daar te bly!

Baie besonderse huis, tuin pragtig en n mense voel sommer dadelik tuis. Ester is baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal baie graag weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jade N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade N

Very relaxing.

It was amazing and chilling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dillon W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my vrou het dit baie geniet. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Dit was wonderlik om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacolet B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolet B
Gesin met tieners

Gemoedsrus met gerief.

Vriendelikste gasvrou! Pragtige huis met styl en gemak. Alles wat nodig was, is daar. Personeel is baie behulpsaam en skoonmaakdiens is deeglik. Lieflike swembad en buite braai- en kuierarea. Naby aan winkels (geleë in hoofstraat). Genoeg ruimte dat gaste nie in mekaar se spasie is nie en steeds privaatheid kan hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helenette V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helenette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige atmosfeer.

Vriendelik. Netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julius B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Word beslis aanbeel vir 'n klein familie of vir twee mense.

Hierdie gastehuis is van hoogstaande gehalte en bied jou alles wat jou eie huis kan gee. Dit is smaakvol gemeubileer en die eienaar was vriendelik, gasvry en behulpsaam. Die oornagakkommodasie was die beste van al die gastehuise waar ons gebly het in die Wes-Kaap en word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beyers K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klassieke styl, luuks, netheid, warm, gerief.

The Rectory Guesthouse is 'n juweel, 'n eeu se tree terug in argitektuur, karakter en styl. Warm gasvryheid gekombineer met 'n ouwêreldse atmosfeer. Rectory is volledig toegerus, netjies en bied 'n oase van lafenis vir siel en liggaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rectory Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Beyers. Waardeer jou boodskap. Altyd lekker as gaste hul verblyf geniet!

The Rectory Guesthouse
Wim D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wim D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, ruim huisvesting.

Ligging sentraal en binne loopafstand van restaurante. Klassieke weelderige huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rectory Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Bly jul het die kuier geniet.

The Rectory Guesthouse
Guy S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

Will definitely stay there again. Beautifully furnished.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rectory Guesthouse se terugvoer

Thanks so much.
Appreciate!

The Rectory Guesthouse
Peter L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Old-world charm.

Comfortable stay. The communal kitchen is well-equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talitha D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Kamer is groot en alles keurig en netjies. Kon heerlik in die mooi tuin ontspan na 'n lang rit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rectory Guesthouse se terugvoer

Baie dankie!

The Rectory Guesthouse
Hennie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gastehuis.

Baie mooi en uniek. Fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rectory Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Hennie.
Ek is bly jul het jul tydjie geniet.
Altyd lekker om lekker gaste te ontvang.

The Rectory Guesthouse
Rassie M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rassie M
Saam met vriende

Dit was heerlik om in so 'n ou, maar pragtig opgeknapte huis te bly met soveel geskiedenis en atmosfeer.

The Rectory Gastehuis dateer uit 1820 en is pragtig opgeknap deur die baie gawe en vriendelike eienares, Esther. Daar heers 'n gesellige, selfs nostalgiese atmosfeer, en ons het dit baie geniet om in die ou plek met sy ruim kamers te bly. Die huis is baie sentraal geleë en is stapafstand na alles toe. Ons sal beslis in die toekoms weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rectory Guesthouse se terugvoer

Beste Rassie

Baie dankie.
Dit beteken vir my so baie as gaste die 200 jarige huis waardeer.
Bly jul het jul tyd geniet.

Groete
Esther

The Rectory Guesthouse
Chris W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Alle verwagtinge by verre oortref.

Beste gasvrou (Ester) vir enige reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rectory Guesthouse se terugvoer

Baie dankie! Altyd lekker as gaste hul verblyf geniet het!
Waardeer!

The Rectory Guesthouse
Louis B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met vriende

Stunning huis. Stunning gasvrou.

Sal die plek vir vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rectory Guesthouse se terugvoer

Beste Louis

Baie dankie, waardeer jou groot kompliment.
Altyd aangenaam met lekker gaste in huis.
Bly jul het die tyd geniet.

Groete
Esther

The Rectory Guesthouse
Isobel M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isobel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My tydjie was net baie kort, maar aangnaam en baie rustig.

Sal definitief weer daar wil oorslaap in die toekoms en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rectory Guesthouse se terugvoer

Hi Isobel

Waardeer dit, volgende keer kom jy langer.

Groete
Esther

The Rectory Guesthouse
Lindsay M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay M

Perfect location and value for money.

Safe and easy stay for touring Northern Cape, historical building, lovely gardens, pool, relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Don M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Don M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly service in a charming environment.

They arranged dinner bookings and provided good advice for local attractions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, groot kamer, alles wat jy nodig het.

TV in die kamer en 'n klein yskas kan help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike groot kamer in middestad, naby al die winkels.

Gastehuis met karakter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter S
Saam met vriende

Vriendelike eienaar en gasvrou maar die plek nie in goeie toestand nie.

Spesifiek met bespreking gevra vir 2 kamers met storte. Kry toe een kamer sonder stort met bad waarvan die prop nie seel nie. Om te was was 'n uitdaging vir daai kamer se gaste. Wifi het glad nie internettoegang gebied nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M
Saam met vriende

Lekker oornagplek in Clanwilliam.

Die gastehuis is pragtig en het 'n besonderse bekoring. Die kamers en badkamers is enorm. Die goed toegeruste kombuis is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rectory Guesthouse se terugvoer

Beste Ria. Baie dankie. Bly jul het jul kuiertjie geniet.

The Rectory Guesthouse
Jan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies. Gasvryheid baie goed.

Alles was lekker en netjies. Die voorste kamer pla die verkeer baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geoff B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitality in a fantastic, old home.

Great. A really nice place to stay in and relax. Recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rectory Guesthouse se terugvoer

Thank you so much, glad you enjoyed your stay. Hope you did well in the cycling race.

The Rectory Guesthouse
Louis V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel om by oor te bly.

Hartlike ontvangs, geriewe van hoogstaande gehalte, gasvrou baie behulpsaam. Sal weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Pleasant and lovely place.

It was our second time staying at Rectory (group of 8) and we want to thank Esther for the lovely breakfast as well as for organizing dinner for us at Bella-Louise. We all enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rectory Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Dis altyd lekker met lekker mense.
Ek waardeer dit.

The Rectory Guesthouse
Elsie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Heerlik ontspannend.

Ons was 'n groep van 8 lede. Ons het 'n warm verwelkoming gehad deur die eienares Esther. Ons het nie vooraf gereël vir aandete nie en binne 5 minute het sy met haar vriendin Ruth gereël dat ons by haar restaurant kan eet. Die akkommodasie is verfrissend mooi met gerieflike beddens, kamers ook baie ruim met en suite-badkamers. Die hele opset is mooi en rustig. Ons moes noodgedwonge nog 'n aand oornag en alhoewel sy redelik volbespreek was kon sy van ons groeplede akkommodeer! Haar winkeltjie Aunty Poppies moet jul nie uitmis nie! Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rectory Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, bly julel het dit geniet!

The Rectory Guesthouse
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 37, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2ODAyYTA4LWZiYTktNDQ0YS1iZmY0LWY1NjhjZDViMzA3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 37 Hoof Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.179778792079 18.89377577314
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem