Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Red Caboose Train Carriage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Red Earth Plaas, Langverwagten-weg, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Red Caboose Train Carriage is 'n unieke en pragtige 1941 SAR Caboose-treinwa wat gerieflike verblyf bied. Dit is op Red Earth Plaas, 15 km vanaf Robertson en 4 km vanaf McGregor, geleë.

Die treinwa bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n selfsorgkombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskassie en vrieskas, stoof, oond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eethoekie waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die treinwa word deur die natuur omring en spog met 'n vuurput waar gaste kan braai en 'n plonspoel geniet. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad met 'n uitsig op die berg. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

The Red Caboose Train Carriage is naby die Vrolijkheid Natuurreservaat, wynplase, Eseltjierus-donkiereservaat en 4 km vanaf McGregor se middedorp geleë waar gaste die oulike koffiewinkels, restaurante en winkels kan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by The Red Caboose Train Carriage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir The Red Caboose Train Carriage
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jaar gelys 4

Ligging

  • Red Earth Plaas, Langverwagten-weg, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Red Caboose Train Carriage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Red Earth Plaas, Langverwagten-weg, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cb8eb6b657551a394bec88b53ed2dcd7244ddfdf9ca999150f4c152dff25a2e59af2ea952b1a2c696c05c00431b60965fe6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Red Earth Farm Langverwagten Road 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.925761704751 19.864513928363
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem