LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Regency Apartment Hotel Unit 332 | LekkeSlaap
+11

The Regency Apartment Hotel Unit 332

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matroosbergweg 27, The Regency Apartment Hotel Unit 332, Ashlea Gardens, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Regency Apartment Hotel Unit 332 bied lieflike selfsorgverblyf in ’n woonstel vir 2 in Ashlea Gardens, Pretoria.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en ’n toilet.

Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Daar s ook ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en ’n tuimeldroër.

Die sitarea het ’n Slim TV met sekere DStv-kanale en lei na ’n klein balkon met ’n uitsig oor Wolwespruit. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die hotel se restaurant, kroeg, gimnasium en die groot randvloeiswembad. Daar is veilige onderdakparkeerplek en lughawependeldienste kan gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by The Regency Apartment Hotel Unit 332 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Matroosbergweg 27, The Regency Apartment Hotel Unit 332, Ashlea Gardens, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matroosbergweg 27, The Regency Apartment Hotel Unit 332, Ashlea Gardens, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03e00863ee82601ce082fa128671227187062dd9cf72ead4f9690a0f4a289b59615db236c45801e7b6eb416ee113b66e148c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 27 Matroosberg Road The Regency Apartment Hotel Unit 332 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.781383 28.268113
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!