LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Residence @ Menlyn Maine | LekkeSlaap
+233

The Residence @ Menlyn Maine

Selfsorg
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarand-laan 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Residence @ Menlyn Maine bied gerieflike selfsorgverblyf in smaakvol gemeubileerde woonstelle. Die woonstelle is in Menlyn in Pretoria geleë. Dié woonstelgebou spog met 'n swembad en tuin op di edak, en is omring deur 'n park met beelde en sierfonteintjies.

Die woonstelle sluit The Residence @ Menlyn Maine, The Studio @ Menlyn Maine, Avant-Garde Studio @ Menlyn Maine, en Trilogy Apartment @ Menlyn Maine in. Al die woonstelle het gemaklike beddens, badkamers met storte of baddens, WiFi en kombuisies. Die woonstelle het ook stoepe en privaat ingange.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkeerplek in.

Die woonstelgebou is ideaal geleë, stapafstand vanaf Time Square Casino and Arena, malls, restaurante, 'n Virgin Active-gimnasium en Bounce.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Amarand-laan 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarand-laan 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09359ab09c7be540c55d1253f72e34f077af16bb617c711cfeb2eccc0d8a45fe5e3d550c52239398ed3eb5646d89a986843c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 202 Amarand Avenue Waterkloof Glen 0010 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.785889245392 28.282766504299
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!