The Residency Jellicoe

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

The Residency Jellicoe bied verblyf in 'n veilige woonstelkompleks in Rosebank. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie geriewe.

Die verblyf beskik oor 3 soorte woonstelle met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Hierdie woonstelle het elkeen 1 of 2 slaapkamers en 1 of 2 badkamers. Elke woonstel het 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is om kos voor te berei. Elke woonstel het 'n TV met 6 tot 8 DStv-kanale. Skoonmaak- en wasgoeddienste kan op versoek gereël word. Die kompleks het onderdakparkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

The Residency Jellicoe is 5 tot 10 minute se ry vanaf Rosebank Mall, Circa Galery, winkels, restaurante, skole en hospitale in die omgewing, om maar net 'n paar te noem.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Residency Jellicoe gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 325 R928 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za