LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rusplek Guesthouse | LekkeSlaap
+108

Rusplek Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtzstraat 50, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rusplek Guesthouse is in Bloemfontein, 'n stad wat bekend is vir sy perdryroetes, restaurante, geskiedkundige besienswaardighede soos die Suid-Afrikaanse Oorlogsmuseum en die Oliewenhuis Kunsmuseum, asook die Nasionale Botaniese Tuine. Dit is perfek geleë vir sake- en ontspanningsreisigers.

Verblyf is beskikbaar in 10 kamers met 2 enkelbeddens, 1 selfsorgkamer met slaapplek vir 3, 2 luukse suites, 4 selfsorgkamers met slaapplek vir 6 gaste, 3 kamers met slaapplek vir 3 gaste, en 5 selfsorgkamers met slaapplek vir 4 gaste. Altesaam het die gastehuis slaapplek vir 92 gaste. Al die eenhede het gemaklike beddens en badkamergeriewe. Van die eenhede het selfsorggeriewe.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, WiFi en konferensiegeriewe in. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Doendinge in die omtrek sluit perdry, hengel. fietsry, wildritte, wildkyk, bergfietsry, swem en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 166 resensies vir Rusplek Guesthouse
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Scholtzstraat 50, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Rusplek Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtzstraat 50, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2NGNlM2U4LWViMjQtNGM2My1iYjMyLTlhYmExYmJmOTNkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 166 5 1 5 50 Scholtz Street Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.120547222222 26.172702777778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!