The Ridge
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tafelberg-weg 6, Kenridge, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R920 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Ridge is 'n ruim eenslaapkamerwoonstel in Kenridge, 'n boomryke buurt in Durbanville, naby Durban-weg en binne 'n 4 km-radius vanaf verskeie winkels en restaurante.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n instapstort, bad, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het oorgenoeg spasie in die kaste wat dit ideaal maak vir gaste wat langer bly, sakereisigers of vir paartjie wat op soek is na 'n wegbreek.
Daar is 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in die kombuis en dié vertrek lei na die sitarea waar gaste gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale sal aantref. WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot bordspeletjies.
Buite die eenheid is 'n stoep met braaigeriewe en meubels en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Die eiendom is 'n hanetreetjie van Fairmont High School en stapafstand van die Durbanville Roostuin en Kenridge Senturm af. Die Durbanville Wynroete en 'n groot verskeidenheid aktiwiteite soos natuurwandelings, putt-putt, toboggan-ry en teaters is naby die verblyf.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Odette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tafelberg-weg 6, Kenridge, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink The Ridge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kenridge Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tafelberg-weg 6, Kenridge, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap