LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The River Siding | LekkeSlaap
+38

The River Siding

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Stasie-plaas, R46, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The River Siding is op 'n vrugte- en groenteplaas tussen Ceres en Wolseley, aan die rivieroewer omring deur berge.

Verblyf word in 3 eenhede gebied, wat die Log Cabin, Rondawel en Cottage insluit. Dié eenhede bied slaapplek aan 13 gaste. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie, veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Die plaas het 'n plonspoel, asook 'n plaasdam waarin jy kan swem of visvang. Bring asb. jou eie visstok, stapstewels en fiets saam.

Doendinge in die omgewing sluit ziplining, gholf, 4x4 en wynproe in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 60 resensies vir The River Siding
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Ou Stasie-plaas, R46, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink The River Siding het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Stasie-plaas, R46, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzYzgzZjU1LTA0Y2YtNGUyNi05NzdmLTI1M2UxMzRmYjQ3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 Ou Stasie Farm R46 6830 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.420946960644 19.25948381424
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem