The River Siding

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Log Cabin
Selfsorg
Rondawel
Selfsorg
Cottage
Selfsorg
Huisreëls

Rook is verbode binne die eenhede. Slegs die kothuis is troeteldiervriendelik indien vooraf gereël. Die kothuis is nie omhein nie, maar is ruim en afgesonder van die ander eenhede. Troeteldiere moet bosluis- en vlooivry wees met aankoms. Gaste moet hul eie troeteldierbeddens saambring, aangesien troeteldiere nie op die meubels of beddegoed toegelaat word nie. Twee troeteldierbakke word voorsien. 'n Maksimum van 2 honde word toegelaat. Alle verblyf is aan die Breederivier geleë, en die watervlakke kan laer wees gedurende die somer (Desember tot April). Olive Rock Wedding Venue is oorkant die rivier geleë, en musiek kan soms hoorbaar wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Stasie Farm, R46, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47e8030be5a278c181bc8644560f1af4d767d63f92f628f910c0bdcb6643add7c56b9c4680dfd337ce4a51ca2bd6e126f646?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 81 5 1 5 Ou Stasie Farm R46 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.420946960644 19.25948381424
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang