- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ou Stasie Farm, R46, Wolseley, 6830, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The River Siding is op 'n vrugte- en groenteplaas tussen Ceres en Wolseley, aan die rivieroewer omring deur berge.
Verblyf word in 3 eenhede gebied, wat die Log Cabin, Rondawel en Cottage insluit. Dié eenhede bied slaapplek aan 12 gaste.
Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie, veilige parkeerplek en braaigeriewe.
Doendinge in die omgewing sluit ziplining, gholf, 4x4 en wynproe in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Ou Stasie Farm, R46, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Gaste dink The River Siding het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ou Stasie Farm, R46, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Sien kaart- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang