LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Robertson Small Hotel | LekkeSlaap
+57

The Robertson Small Hotel

Spesiale Aanbod 35% af

Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Sep 2020 tot 30 Apr 2021.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Reenen-straat 58, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R3 478 R2 261 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Robertson Small Hotel is op die bekende Roete 62 geleë en bied luukse verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers.

Daar is 10 unieke kamers, 'n nuwe restaurant en kroeg, 2 swembadareas, 'n gesondheidskamer en groot tuine. Die Robertson Small Hotel bied uitstekende diens aan gaste en handhaaf standaarde wat van dié hotel 'n vyfsterhotel maak.

Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, puik katoenlinne met satynstiksels, lugversorging, ondervloerse verhitting en verhitte handdoekrelings. Dié luukse suites bied nie net rus vir jou siel nie, maar voorsien ook in moderne reisigers of sakemanne se tegnologiese behoeftes.

The Small Restaurant bedien daagliks ontbyt, middagete en aandete en moet bespreek word. Daar is binne die Manor House sitplek en op die patio langs die hotel se tuine. 'n Klassieke spyskaart met verfynde seisoenale disse wat die beste plaaslike produkte laat uitstaan, saam met wyne van die vallei.

Legendariese sjef Chris Erasmus van Foliage in Franschhoek is ons konsultant-sjef. Sjef Chris het 'n program vir mentorskap en opleiding saam met ons span sjefs, asook ekspedisies in die Robertsonvallei, onderneem.

Rose Ashby van die hooggeagte Spring Restaurant by Somerset House in Londen het die eerste spyskaart vir The Small Restaurant geskryf en die vallei gefynkam vir die beste produsente van plaaslike bestanddele en die spyskaart ontwerp om eenvoudige, gesofistikeerde en seisoenale Italiaans-geïnspireerde disse te bied.

Robertson is omring deur baie wynplase en Roete 62 is 'n bekende roete met verskeie besienswaardighede en bekoorlike dorpies al langs die pad. The Robertson Small Hotel is die perfekte oornagplek as jy die omliggende besienswaardighede wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Robertson Small Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Van Reenen-straat 58, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Robertson Small Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 478
Vanaf R2 261
per nag (vir 2 persone)
was R3 478
Vanaf R2 261
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Reenen-straat 58, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhZjk5N2UwLTJiZjEtNGVmZS1hZTRmLWNhZjk4MTM5MmU0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 478, nou Vanaf R2 261  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 58 Van Reenen Street Robertson 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.800218007354 19.879560532471
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!