LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Robin Cottage | LekkeSlaap
+22

The Robin Cottage

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir The Robin Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Izabel L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izabel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Netjies en skoon, het slegs een aand vertoef.

Julia P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy, good and clean accommodation for a wedding nearby.

We have no complaints, the hostess was lovely and helpful and it had everything we required. Would definitely recommend it.

Altus K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus K
Enkelreisiger

Dit was goed toegerus.

Het my laat die aand gehelp. Lekker toesluit-motorhuis. Het my toegelaat om bietjie later te slaap en uit te boek.

Danelle M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle M
Saam met vriende

Die moeite werd.

Dit was 'n ongelooflike plek. Baie vriendelik en baie netjies.

Ross N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly en almal was baie vriendelik.

Die verblyf het ons verwagtinge oortref en al die boksies is ge"tick". Sal beslis weer by die Robin Cottage bly.

Uline  - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uline
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is so warm en gesellig.

Wonderlike plek om by te wees.

Joeline N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeline N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik baie lekker gewees.

Dis die moeite werd gewees. Het dit geniet.

Christiaan T - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat 'n mens benodig teen 'n billike prys.

Alles wat 'n mens benodig teen 'n billike prys.

Anushka D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anushka D

Gemaklik.

Stort en drukking is baie goed. Dubbelbedkamers is vreeslik klein en moeilik om in rond te beweeg vir twee spesifiek vir bv die klaar maak van 'n funksie. Sou nice gewees het vir stoel by spieël om by klaar te maak. Die mikrogolf op tafel voor spieël vat baie spasie op en sou eerder gemeenskaplike mikrogolf beskikbaar stel by die boonste kombuis geriewe. Met Caledon weer was ons baie verbaas dat gebou/kamers nie verkoel was met lugversorger nie, het ongelooflik warm gekry. Parkering binne onderdak was wonderlik, maar daar was nie genoeg remotes nie, so moes onder mekaar reël en leen. Verder was ontbyt baie lekker en mense was gasvry.

Attie F - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf met vriendelike personeel.

Robin Cottage bied veilige en skoon akkommodasie wat sentraal geleë is.

Gregory M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie genotvol en rustig.

Dit was uitstekend. Sal definitief weer gaan.

Celeste R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste R
Saam met vriende

Netjiese en skoon verblyf!

Dis 'n oulike plekkie wat baie netjies is. Daar is net 'n paar klein goedjies waarna gekyk kan word soos die melk vir die gaste saam met die koffie en tee en duidelike aanwysings oor hoe om by die perseel in te kom as gaste arriveer. Parkering mag dalk 'n probleem wees, maar die vriendelike diens en die ruim leefareas maak die verblyf gemaklik! Ons sal weer hier bly omdat mens tog naby aan alles is!

Zelda N - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en prakties.

Dit was 'n positiewe ervaring. Parkering kan dalk 'n probleem wees.

Jo-dene H - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-dene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

This best experience ever.

We had a wonderful experience. I can highly recommend them.

The Robin Cottage's terugvoer

Dear Jo-dene, thank you for the mush appreciated review. Kindest regards, Michele Bornmann, The Robin Cottage

The Robin Cottage
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonstraat 3, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyMmEzZmQ0LTUyMDYtNGJhZC1iYzNjLTNiN2NlYzFkZWY1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 3 Watsonia Street Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.230698394432 19.430158847221
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!