The Roosters Nest BnB

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Roosters Nest BnB word deur 'n gesin besit en bestuur, en is in 'n pragtige en luisterryke plattelandse plekkie geleë. Die lowerryke tuin bied 'n rustige plattelandse gevoel.

Die B&B is het maklike toegang tot Kyalami, Riversands, Midrand, Fourways, Lonehill, Sunninghill, Waterfall-landgoed en Bryanston. Daar is baie toeriste besienswaardighede soos The Mall of Africa, Monte Casino, Kyalami Grand Prix Circuit en ander winkelsentrums in die omtrek.

Die huislike B&B het 'n swembad, trampolien en afsonderlike kamers in die binnehof wat dierevriendelik is. Ons bied tradisionele Suid-Afrikaanse geregte en gasvryheid aan gaste.

Verblyf word aangebied in 8 smaakvol versierde en suite-kamers met privaat ingange. Geriewe in elke kamer sluit in: 'n TV met sekere kanale, 'n plafonwaaier, koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak en rook in die kamers is verbode. 'n Pendeldiens is beskikbaar. Daar is ook 'n pool-tafel, tafeltennis, braaigeriewe en gratis WiFi vir gaste om te benut.

Alle maaltye is beskikbaar en volgens gaste se vereistes voorberei. Skoolgroepe kan akkommodeer word. Daar is slaapplek vir 30 gaste in 'n slaapsaal.

Die B&B is ideaal vir korporatiewe gaste, gesinne, perdry-kompetisies, skoolgroepe, vakansiegangers en studente vlieëniers wat eksamens skryf by die CAA of by die Grand Central-lughawe moet wees.

The Roosters Nest familie sien uit na die geleentheid om jou verblyf by ons so gerieflike en prettig moontlike te maak, met vriendelike en behulpsame diens.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Roosters Nest BnB gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za