Glenferness Akkommodasie by The Roosters Nest BnB | LekkeSlaap
+39

The Roosters Nest BnB

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir The Roosters Nest BnB
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Petrolene L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrolene L
Gesin met tieners

Amazingly convenient.

Ons moes bietjie vroeër inklok - en dit was geen probleem nie. Dis 'n lieflike plek met absoluut als wat jy nodig het vir 'n vinnige oorslaap!

Marinda D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marinda D
Besigheidsreis

Dit was glad nie aangenaam nie.

Was nie baie netjies nie. Warm, net 'n waaier teen die dak.

Anzell V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anzell V
Besigheidsreis

Vriendelike ontvangs.

Netjiese kamers en baie lekker ontbyt. Ons het lekker gesels met die eienaars. Ek sal beslis weer gebruik maak van hulle dienste. Dit voel soos my huisie weg van my huis af.

Maryna Breedt B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna Breedt B
Enkelreisiger

I was very happy!

People were friendly. Nice clean rooms and lovely breakfast.

Tessa L - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa L

Good

Our group had a good stay, and we would return.

Minette G - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minette G
Saam met vriende

Gasvryheid op sy beste!

Ons het heerlik gebly en die diens is uitstekend!

Jonathan S - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S
Saam met vriende

Baie lekker! Ons sal beslis weer daar gaan slaap, dis skoon en ek hou van die plaas-idee en die diere.

Lekker man!

Shaun S - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun S
Saam met vriende

Friendly environment and pleasant setting.

I had a great stay and would definitely return.

Nadia M - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and clean

Feels like you are not in the city anymore. Very pleasant.

Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: MacGillivray-straat 134, Glenferness AH, Midrand, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67534f826186288968d320e9b276a5c90b1ca62d2f26cfae1046e6bb665f531dfba40287909a899f64343e1029fa9833c14b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 134 MacGillivray Road Glenferness AH 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.992834292767 28.042902946472
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za