The Rose 102
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Rose 102 is 'n stylvolle woonstel met 2 slaapkamers in die hartjie van die middestad van Kaapstad, waar luuksheid en gemak naatloos saamsmelt. Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste.
Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n lessenaar.
'n Gemeenskaplike swembad op die dak bied asemrowende uitsigte oor die stad en berge. Gaste kan hul fiksheidsroetine teen 'n fooi in die gimnasium op die perseel handhaaf of ontspan deur die bekoorlike koffiewinkels in die gebou en die omliggende gebied te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang