+20

The Rose 508

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R390.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mrt 2025 tot 7 Mrt 2026.
10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mrt 2025 tot 7 Mrt 2026.
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Die rook van dagga is streng verbode in die woonstelle.

Geen sigaretrook word binne die woonstelle toegelaat nie.

Geen besoekers word toegelaat nie.

Indien 'n gas optree op 'n manier wat deur algemene beskaafde standaarde as onaanvaarbaar beskou word, sal hulle gevra word om die woonstel te ontruim.

Respekteer asseblief stilte-ure van 22:00 tot 08:00.

Wasgoed mag nie op balkonne of enige plek wat van buite die gebou of ander eenhede sigbaar is, gehang word nie.

Dit geld ook vir items soos emmers, moppe, besems en vullissakke.

Die vulliskamer is op die 3de verdieping geleë.

Geen vullis mag buite u woonsteldeur of in die branduitgangsareas gelaat word nie.

Geen alkohol word op die dak toegelaat nie.

Dakure: 06:00 tot 21:00

'n Gratis daaglikse skoonmaakdiens, insluitend vars linne, sal tydens verblyf voorsien word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 13 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 7 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 7 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 044
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 044
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 044
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe96cde918892603bb7fa97dfe5b77f8c8c424e88012fa4efce28f91f28e5ca84d0778420d740ea9030cecfd60aa7125ee51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 044 per nag, vir 2 mense Strand Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.9182604 18.4179181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang