The Rose
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Tina R - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek in pragtige area.
Wendy F - Mrt 2022
Algehele gradering
Very enjoyable.
Gerhard S - Okt 2021
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het, vir goeie waarde.
Helena D - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap!
Roderick E - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfekte wegbreek van die stad se dolle geraas!
Lees meerDeidre P - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly by The Rose! Ons is vriendelik ontvang en die plekkie was mooi en netjies.
Rene G - Nov 2020
Algehele gradering
Baie goed toegeruste kamer met beskikbare & baie vriendelike eienaars.
Lees meerRuth T - Aug 2020
Algehele gradering
Snoesige kamer, heerlik gebly.
Brenda B - Mrt 2020
Algehele gradering
Unfortunately not a happy stay for me.
Lees meerLetisha S - Mrt 2020
Algehele gradering
Great stay and friendly hosts, would definitely recommend!
Henry John W - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon, waarde vir geld, vriendelike gasheer.
Jaco N - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Pieter P - Sep 2019
Algehele gradering
Sien sterre.
Lees meerMerenza B - Jun 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n stil, mooi buurt.
The Rose se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Merenza. Ons waardeer dit en sien uit om verder van diens te wees.
Marius Burger
Loné V - Mei 2019
Algehele gradering
Stil omgewing, netjiese en skoon verblyf.
Andre C - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Le Seuer-straat 11, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap