Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rosendal Country Retreat

Gastehuis
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n klein etenstafel, 'n ruim sitarea met 'n kaggel en 'n privaat stoep.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is in al die kamers verbode.
Harde musiek of geraas ná 22:00 word nie toegelaat nie en gaste moet asb. ander gaste in ag neem.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let dat daar nog aan die landgoed gewerk word, dat personeel met tye werk doen en dat daar gedurende werksure naby gaste se eenhede gewerk kan word.
Die verblyf word met 'n grondpad bereik. Gaste moet voor hulle inklok, navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplankamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en 'n eetarea. Gratis, varsgebakte brood word voorsien. Gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n kaggel het en na die stoep met 'n tuin-uitsig lei. Rook is verbode in die kamer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is in al die kamers verbode.
Harde musiek of geraas ná 22:00 word nie toegelaat nie en gaste moet asb. ander gaste in ag neem.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let dat daar nog aan die landgoed gewerk word, dat personeel met tye werk doen en dat daar gedurende werksure naby gaste se eenhede gewerk kan word.
Die verblyf word met 'n grondpad bereik. Gaste moet voor hulle inklok, navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en 'n eetarea. Gratis, varsgebakte brood word voorsien. Gaste kan in die privaat sitarea ontspan wat 'n kaggel het en na die stoep met 'n uitsig oor die tuin lei. Rook is verbode in die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Rook is in al die kamers verbode.
Harde musiek of geraas ná 22:00 word nie toegelaat nie en gaste moet asb. ander gaste in ag neem.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let dat daar nog aan die landgoed gewerk word, dat personeel met tye werk doen en dat daar gedurende werksure naby gaste se eenhede gewerk kan word.
Die verblyf word met 'n grondpad bereik. Gaste moet voor hulle inklok, navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 7
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplankamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en 'n eetarea. Gratis, varsgebakte brood word voorsien. Gaste kan in die privaat sitarea ontspan wat 'n kaggel het en na die stoep met 'n tuinuitsig lei. Rook is verbode in die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is in al die kamers verbode.
Harde musiek of geraas ná 22:00 word nie toegelaat nie en gaste moet asb. ander gaste in ag neem.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let dat daar nog aan die landgoed gewerk word, dat personeel met tye werk doen en dat daar gedurende werksure naby gaste se eenhede gewerk kan word.
Die verblyf word met 'n grondpad bereik. Gaste moet voor hulle inklok, navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 9
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie oopplankamer is vir 2 volwassenes en 2 kinders geskik en het 'n koninggrootte-bed, 'n stapelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Daar is ook 'n stapelbed in die sitarea. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en 'n eetarea. Gratis, varsgebakte brood word voorsien. Gaste kan in die sitarea voor die kaggel ontspan en dit lei na 'n stoep met 'n tuinuitsig. Rook is verbode in die kamer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is in al die kamers verbode.
Harde musiek of geraas ná 22:00 word nie toegelaat nie en gaste moet asb. ander gaste in ag neem.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let dat daar nog aan die landgoed gewerk word, dat personeel met tye werk doen en dat daar gedurende werksure naby gaste se eenhede gewerk kan word.
Die verblyf word met 'n grondpad bereik. Gaste moet voor hulle inklok, navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 10
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is vir 2 volwassenes en 2 kinders geskik en het 'n koninggrootte-bed, 'n stapelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n losstaande bad. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar 'n klein eetarea, 'n ruim leefarea met 'n kaggel en 'n privaat stoep.

Room 11

Kamer 12
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n stapelbed vir kinders, 'n enkelbed en 2 en suite-badkamers met 'n stort en 'n bad. Die kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n klein etenstafel, 'n ruim sitarea met 'n kaggel en 'n privaat stoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is in al die kamers verbode.
Harde musiek of geraas ná 22:00 word nie toegelaat nie en gaste moet asb. ander gaste in ag neem.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let dat daar nog aan die landgoed gewerk word, dat personeel met tye werk doen en dat daar gedurende werksure naby gaste se eenhede gewerk kan word.
Die verblyf word met 'n grondpad bereik. Gaste moet voor hulle inklok, navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplankamer is vir 2 gaste geskik en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, losstaande bad en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe- toegerus is en 'n eetarea. Gratis, varsgebakte brood word voorsien. Gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n kaggel het en na die stoep met 'n tuinuitsig lei. Rook is verbode in die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is in al die kamers verbode.
Harde musiek of geraas ná 22:00 word nie toegelaat nie en gaste moet asb. ander gaste in ag neem.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let dat daar nog aan die landgoed gewerk word, dat personeel met tye werk doen en dat daar gedurende werksure naby gaste se eenhede gewerk kan word.
Die verblyf word met 'n grondpad bereik. Gaste moet voor hulle inklok, navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n bed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n klein etenstafel, ruim sitarea met 'n kaggel en 'n privaat stoep.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is in al die kamers verbode.
Harde musiek of geraas ná 22:00 word nie toegelaat nie en gaste moet asb. ander gaste in ag neem.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let dat daar nog aan die landgoed gewerk word, dat personeel met tye werk doen en dat daar gedurende werksure naby gaste se eenhede gewerk kan word.
Die verblyf word met 'n grondpad bereik. Gaste moet voor hulle inklok, navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 6
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie oopplankamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed, 'n stapelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Daar is 'n stapelbed in die sitarea en linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en 'n eetarea. Gratis, varsgebakte brood word voorsien. Gaste kan in die privaat sitarea ontspan wat 'n kaggel het en na die stoep met 'n tuinuitsig lei. Rook is verbode in die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is in al die kamers verbode.
Harde musiek of geraas ná 22:00 word nie toegelaat nie en gaste moet asb. ander gaste in ag neem.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let dat daar nog aan die landgoed gewerk word, dat personeel met tye werk doen en dat daar gedurende werksure naby gaste se eenhede gewerk kan word.
Die verblyf word met 'n grondpad bereik. Gaste moet voor hulle inklok, navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 8
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplankamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed, 'n stapelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en 'n eetarea. Gratis, varsgebakte brood word voorsien. Gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n kaggel het en na die stoep met 'n tuinuitsig lei. Rook is verbode in die kamer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is in al die kamers verbode.
Harde musiek of geraas ná 22:00 word nie toegelaat nie en gaste moet asb. ander gaste in ag neem.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let dat daar nog aan die landgoed gewerk word, dat personeel met tye werk doen en dat daar gedurende werksure naby gaste se eenhede gewerk kan word.
Die verblyf word met 'n grondpad bereik. Gaste moet voor hulle inklok, navraag oor die toestand van die grondpad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anna Maria Johanna-straat 6, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce35bc85f097941b2743c7492162dfbd84ea6d10c6fc8d30811e3b18ab3e099760b54c232228c3e00334b2a9ec18775519dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 6 Anna Maria Johanna Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.498196995028 27.928006824487
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem