The Royal Prime Guest Lodge
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stymielaan 138, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Royal Prime Guest Lodge is 'n weggesteekte skat in die stil en rustige buurt Clubview Centurion in Pretoria. Die instansie is 'n paar kilometer vanaf 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums en wildkykgeleenthede.
Verblyf is beskikbaar in 14 gastesuites wat uniek versier is. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat stoep, en suite-badkamer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien.
Die kamers word daagliks skoongemaak. Daar is ook 'n wasgoeddiens, veilige parkeerplek en 'n braai-area op die perseel. Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Raymond Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Stymielaan 138, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink The Royal Prime Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Clubview Tampara Park Centurion Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stymielaan 138, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng