+17

The Rubik - Luxury Studio and Incredible Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loop Street, The Rubik, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 716 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Rubik - Luxury Studio and Incredible Views bied moderne, stylvolle akkommodasie in die hartjie van die Moederstad. Die woonstel is perfek geleë in die lewendige Loopstraat en word omring deur restaurante, kafees, kunsgalerye en boetiekwinkels, met die V&A Waterfront, Tafelberg en ongerepte strande net 'n kort rit weg.

Hierdie oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n instapstort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank met 'n TV en Netflix-toegang, 'n eetkamertafel wat ook as 'n werkruimte dien, en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien.

Gaste het toegang tot bykomende geriewe op die perseel, insluitend 'n gemeenskaplike dakswembad, 'n braai-area en buitesitplek met panoramiese uitsigte oor die stad en hawe. Onbeperkte WiFi, 24-uur-sekuriteit, hysbaktoegang en veilige toegangsbeheer vir die gebou verseker gemak en gemoedsrus dwarsdeur u verblyf. Die Rubik is ideaal geleë naby Kaapstad se belangrikste besienswaardighede, insluitend die CTICC, Green Point-stadion en gewilde strande.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Loop Street, The Rubik, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 716
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 716
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 716
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loop Street, The Rubik, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e7b735a26ee86f7fa9b669f518d67fe8a2abf78e73d7cc166696ac0b4569773bb4b21414fd6282bc337537db940eac786dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 715 per nag, vir 2 mense Loop Street The Rubik 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.9184712521 18.4217517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang