LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Saint James on Venice | LekkeSlaap
+17

The Saint James on Venice

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venice-straat 100, Morningside, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 903 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Saint James on Venice is in die boomryke Morningside, Durban geleë. Dié luukse boetiekgastehuis is die ideale basis vanwaar jy die stad en omgewing kan verken. St James is 'n Moslemdorpie met 'n heerlike restaurant op die perseel.

Daar is 15 pragtige kamers en jy kan persoonlike diens verwag. Elke kamer het 'n elegante styl, sommige kamers het 'n uitsig op die eeu oue St James-kerk en ander kyk uit oor die vreedsame tuin.

Ontspan en eet by die halaal-restaurant waar jy ontbyt kan nuttig of fynproewersdisse op Vrydae en Saterdae.

The Saint James on Venice is bekend onder sakereisigers as 'n plek waar jy heerlik kan ontspan na 'n lang dag.

Die gastehuis is ook ideaal vir vakansiegangers, paartjies en 'n lekker naweekwegbreek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir The Saint James on Venice
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Venice-straat 100, Morningside, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Saint James on Venice het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 903
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 903
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venice-straat 100, Morningside, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyODhlZjcyLTM0NDMtNDM4OC05NGQwLTA3NTQyMzgyZjdkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 903  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 100 Venice Road Morningside 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.8246627 31.0190642
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!