The Saints
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saint David-weg 7, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Saints is 'n bekoorlike huis in die klein vissersdorp Southport. Dit spog met verskeie geriewe, soos 'n Blouvlagstrand, die pragtige Oribikloof, verskeie staproetes en Ziplining.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV. Die derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Die gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea is ruim en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV.
Die skuifdeur in die leefarea lei na die stoep waar daar buitemeubels is. Braaigeriewe is beskikbaar. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar en bied direkte toegang tot die eenheid.
Slaapplek
’n Bespreking by The Saints sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
- Spaans
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rikus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 11
Ligging
- Saint David-weg 7, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Saints het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sea Park Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saint David-weg 7, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom