Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Geen rook binnenshuis nie – rook word slegs op die balkon toegelaat. Hou asseblief balkondeure toe wanneer u rook.
Geen partytjies, luide byeenkomste of oormatige geraas nie. Stil ure: 22:00–07:00 (Son–Don) en 24:00–07:00 (Vry–Sat).
Slegs geregistreerde gaste word op die eiendom toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hou die woonstel skoon en rapporteer enige skade onmiddellik.
Moenie meubels of dekoritems skuif of verwyder nie.
Parkering: Gaste mag Eenheid 79 se onderdakparkeerplek gebruik.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 College Avenue, Unit 79, The Sandown, Sunningdale, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang