LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Sandton Farmhouse | LekkeSlaap
+25

The Sandton Farmhouse

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste straat 128, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Sandton Farmhouse is in 'n veilige woonbuurt in Sandton geleë, stapafstand vanaf Nelson Mandela Square en die Gautrein-stasie.

Ons het 3 dubbelkamers met en suite-badkamers. Ontbyt is ingesluit, aandete is beskikbaar op versoek, en gaste het toegang tot WiFi.

The Sandton Farmhouse het ook 'n 20 m-swembad, pooltafel, wynkelder, en 'n sitkamer met 'n kaggel waarin jy 'n glasie puik wyn kan geniet. Dan is daar ook nog konferensiegeriewe vir 20 mense en kos- en wynparings beskikbaar. Dit is dus ideaal vir privaat en korporatiewe funksies!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir The Sandton Farmhouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 8ste straat 128, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink The Sandton Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste straat 128, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViNWVmZmY5LTc0YzktNDJjZi05ZjZkLWU2MTVmYzM0OTE3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 128 8th street Sandton 2196 Gauteng 086 999 0018 11:00-22:00 10:00 -26.100951529454 28.045077990807
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!