LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Sandton Farmhouse | LekkeSlaap
+25

The Sandton Farmhouse

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir The Sandton Farmhouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Esmé J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé J
Besigheidsreis

Ongelooflik!

Die opsigter is ongelooflik! Sy diens, gasvryheid en vriendelikheid spreek boekdele!

Ilona H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona H
Enkelreisiger

Verblyf by Sandton Farmhouse is baie huislik, gemaklik en privaat.

Baie dankie vir 'n pragtige kamer. Skoon, netjies en baie verwelkomend. Gasvryheid te sien in al die ekstra details. Behalwe vir een aand se steurende buitelig en badkamerdeur-skarniere (probleem opgelos met Peaceful Sleep!) was my verblyf heerlik. Die ontbyt was elke oggend fantasies. Baie dankie, Riëtte, Malan en Keltone.

Elmarette B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarette B
Enkelreisiger

Outydse stilte, styl en gemak.

Die huis is een van die oudstes in die omgewing. Die gemeng van outydse en moderne meubels vat mens terug na 'n ander tyd en die rustigheid is net wat nodig is na 'n lang dag. Dis netjies en die ontvangs was baie warm en verwelkomend. Sal die plekkie definitief vir enige iemand aanbeveel.

Constant S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constant S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename blyplek met vriendelike personeel wat mens dadelik laat tuis voel.

Uitstekend geleë vir die doel van ons besoek. Die personeel was baie hulpvaardig en het uit hul pad gegaan om ons tot diens te wees. Dis 'n pragtige, karaktervolle plek wat ons baie graag weer sal besoek.

Willie L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie L
Besigheidsreis

Farmhouse bevestig die rustige plaasatmosfeer met heerlike ontbyt.

Farmhouse is geleë in 'n gevestigde en veilige area en baie sentraal met goeie eetplekke in die onmiddellike omgewing - stap afstand. Riette en Malan met al hul personeel laat jou vinnig tuis voel in 'n imposante woning met 'n eie wynkelder waar jy ook kan proe.

Kleinkoos P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kleinkoos P
Besigheidsreis

Gemaklik en vriendelik.

Sien sterre.

Dee S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute verrassing. Dit was voorwaar 'n oornag wat onthou sal word.

Reinette en Charis het ons vriendelik ontvang en tuis gemaak. Reinette se passie vir wat sy doen en deel is aansteeklik. Ons was bederf met 'n wynproe van die beste wyn van die Boland in die ou sandsteenplaashuis. Goeie plaasontbyt ingesluit. Op-die-plaas-in-die-stad-atmosfeer. Beste, beste waarde vir geld.

Andy K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy K
Enkelreisiger

Excellent.

Superb, excellent guesthouse, easy access to city's vibrant places.

Hanlie D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie D
Besigheidsreis

Gerieflike verblyf met vriendelike personeel.

Sien sterre.

Charlie P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, maar baie naby aan al die bedrywighede.

Riette, ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Dis 'n pragtige plek met baie ou, indrukwekkende meubels. Slaapkamer en badkamer was baie skoon en ontbyt was uitstekend. Sal weer daar gaan oorslaap. Voel soos plaas in die stad.

Ronel D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel D
Enkelreisiger

Baie netjies en vriendelike diens, het lekker oorgebly.

Ontbyt was fantasties. Badkamer is baie klein, maar voldoende vir 'n nag se verblyf.

Lizette V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Enkelreisiger

Lekker rustige atmosfeer in 'n stad wat my as plattelander heel ontsenu!

Sien sterre.

Fred D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam met vriendelike honde. Sal dit aanbeveel.

Dit was baie rustig in die deel van Sandton. Gebied baie veilig met security checkpoints by ingang na gebied (gated community). Kamer groot met balkon. Baie oudhede oral in huis. Sal langer moet vertoef om groot swembad te geniet. Sal weer daar bly.

Naomi N - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi N
Besigheidsreis

Plaas in die stad!

Ek bly op die platteland en het dadelik tuis gevoel daar. Ek kon veilig stap na Sandton middestad. Slegs 1,2 km tot by Fredman.

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste straat 128, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViNWVmZmY5LTc0YzktNDJjZi05ZjZkLWU2MTVmYzM0OTE3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 128 8th street Sandton 2196 Gauteng 086 999 0018 11:00-22:00 10:00 -26.100951529454 28.045077990807
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!