LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Sea Cottage | LekkeSlaap
+19

The Sea Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir The Sea Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nola G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nola G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paar meter van pragtige swemstrand. Ongelooflike uitsigte. Fantastiese verblyf!

Ons het 'n wonderlike tydjie gehad met die beste diens. Sal vir seker terug wees.

The Sea Cottage's terugvoer

Thank you, Nola! We value such super feedback!

Best regards,
Robyn
The Sea Cottage

The Sea Cottage
Madelein J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein J
Gesin met klein kinders

Allies wat 'n gesin nodig het.

Tussen Eskom en reën het ons beste daarvan gemaak.

Madelein S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein S
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties!

Die personeel en verblyf was fantasties. Pragtige uitsig en die huis is baie goed toegerus en gerieflik. Was 'n wonderlike vakansie! Kan The Sea Cottage beslis aanbeveel vir almal.

The Sea Cottage's terugvoer

Thank you, Madelein! We look forward to having you back, again and again!

Best regards,
Robyn
The Sea Cottage

The Sea Cottage
Jessica A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica A
Gesin met klein kinders

My home away from home.

The Sea Cottage is such a wonderful place to stay. It is my second time visiting with many return trips planned. We had a great week with dolphin and whale sightings every day. The staff are wonderful and Roxy made us feel at home. The close proximity to the beach is a real bonus, especially with a toddler who wants to explore. Thanks again for having us, it's always such a pleasure.

Reinhardt H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt H
Gesin met klein kinders

Fantastic.

Lekker by die see, privaat en baie mooi.

Jessica A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica A
Gesin met klein kinders

Just what the folks needed.

After staying in the cottage last year, I decided to recommend it to my folks. They absolutely loved the place! The cottage is really something special.

The Sea Cottage's terugvoer

Thank you, Jessica. We think so too.
Best regards,
Robyn
The Sea Cottage

The Sea Cottage
Leon T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon, netjies en naby die strand.

Die Sea Cottage is pragtig, skoon en netjies. Ek beveel dit graag aan vir mense maar sonder diere. Ons het gevra vir 'n hondvriendelike plekkie want ons het 2 beagles wat saam ons met vakansie gaan. Ons het vooraf gevra of daar 'n heining is sodat die hondjies nie kan uitkom nie. Ons is meegedeel daar is. Daar gekom het ons gesien dat daar geen heining is nie. My hondjies is geleerd en gehoorsaam en dit was eers nie 'n probleem vir ons nie totdat die hondjies om die huis in die tuin begin rondsnuif het met ons aankoms en daar op ons geskreeu was dat die honde nie sonder 'n leiband mag wees nie. Ek was by hulle gewees en het toesig gehou. Die volgende oomblik skreeu die opsigter op my dat die honde ten alle tye op 'n leiband moet wees. Ons het geen so brief ontvang nie. Omdat daar geen plekkie was om die honde buite toe te maak nie het ons die honde in die huis toegemaak as ons dorp toe moes gaan of restaurant toe. Die opsigter was hiervan bewus. Met ons terugry huis toe het die eienaar ons geskakel en gevra waarom die honde in die huis toegemaak was sonder toesig. Ons was uit die veld geslaan want hierdie reël en die reël oor die leibande was nie aan ons gekommunikeer nie. Sy was uiters onvriendelik teenoor ons en dit nadat ons reeds vertrek het en daar was geen skade aangerig in die huis nie en niks gebreek nie. Als was skoon en reg soos ons dit gekry het met ons aankoms. Ons het self skoongemaak want die skoonmaker was bang vir die honde. Hierdie is glad nie diere vriendelik nie. Dit is slegs geskik vir mense met geen diere nie. Ons is uiters teleurgesteld in hoe ons hanteer is met ons aankoms en vertrek en ook omdat ons vooraf gevra het en seker gemaak het dat die woning wel 'n heining het sodat die hondjies nie kan uitkom en dat dit diere vriendelik is.

The Sea Cottage's terugvoer

In reply - I post below the message I sent to Leon at the outset:

“Dear Leon

Thank you for your interest in staying at The Sea Cottage. We look forward to seeing you! We welcome your doggies, but I must please ask that the following doggie house rules are adhered to:
- Please bring your own doggie beds with you
- Doggies are not to be left in the cottage on their own
- Doggies must please be supervised in the garden, as we have a pair of duikers that live in the admiralty in front of the cottage

Our cottage is one of 9, set in a beautiful big garden where it is very peaceful and tranquil. You will love it there!

Kind regards
Robyn
The Sea Cottage”

Sadly, Leon omits to mention that one of their dogs nipped one of the staff members on the ankle.

This is the only bad review we have had in all the years I have let our cottage - 20 years or more. And plenty of our satisfied visitors have brought along their dogs with no mishaps.

Regards,
Robyn Mills
The Sea Cottage

The Sea Cottage
Gillian R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian R
Gesin met klein kinders

'n Lieflike, rustige verblyf.

'n Ware juweel met 'n uitstekende uitsig. Die huisie was so knus en gerieflik met genoeg spasie vir 'n gesin van 4. Dit is 'n moet wegbreek vir enige gesin aan die kus.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A lovely restful stay.

A real gem with a stunning view. This little house was so cosy and comfy with enough space for a family of 4. A must for a break away to the coast with the family.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dawn S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn S
Saam met vriende

Excellent proximity to the beach, amazing view and friendly service

See stars.

The Sea Cottage's terugvoer

Thank you, Dawn for visiting our special cottage. We look forward to seeing you again soon, for some more vitamin sea.

Best regards,
Robyn
The Sea Cottage

The Sea Cottage
Jessica A - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica A

Absolutely fantastic place!

What an immaculate place. The view is captivating, the cottage is comfortable and well maintained. The visit was for lack of a better word, perfect!

The Sea Cottage's terugvoer

Dear Jessica,

Thank you for such fabulous feedback. We look forward to welcoming you as regular customers!

Best regards,
Robyn
The Sea Cottage

The Sea Cottage
Chris O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O
Gesin met tieners

Dit was baie lekker en mooi uitsig.

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Baie mooi huisie en vriendelike personeel.

Denise V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Uit die boonste rakke!

Baie dankie vir 'n wonderlike vakansie. Die Sea Cottage was netjies, skoon en baie gerieflik. Baie dankie!

Bronwin M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous views and very good location.

We had a most enjoyable stay. The cottage was everything and more. A truly memorable and relaxing holiday.

Ulandi L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulandi L
Gesin met tieners

Bo ons verwagtings en aangenaam verras.

Ons het 'n ongelooflike lekker en gemaklike vakansie gehad. Die huisie was baie goed toegerus, met meer as genoeg wat mens nodig het tydens 'n vakansie. Die huisie is op 'n pragtige plek geleë. Ons was aangenaam verras toe ons daar aankom en het elke dag geniet. Ons sal vir seker hulle weer besoek. Ons het dit veral geniet omdat hulle troeteldiervriendelik is.

Eric N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eric N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie.

The Sea Cottage is 'n klein juweel. Pragtige see-uitsig. Die huis is baie netjies met twee lieflike badkamers.

Marietjie V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Sal vir seker weer daar gaan bly. Beveel plek definitief aan.

Dit is regtig 'n baie oulike plek. So rustig.

Sonet L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet L

Wat 'n onvergeetlike wegbreek.

Behalwe vir die weer wat glad nie saamgespeel het nie, kan ek nie aan 'n beter wegbreekplek dink nie. Die eenheid het 'n wonderlike see-uitsig, dit is veilig en die omgewing is stil. Ek sal The Sea Cottage aan enige een aanbeveel wat net weg wil kom van die alledaagse gejaag. En Mia, ons Yorkie was welkom en het ook 'n lekker vakansie gehad saam met haar mens-ouers. Die personeel en dan Roxy het ons welkom laat voel en was behulpsaam met raad en aanbevelings.

Mariaan O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut amazing!

Hier sal ek al my vakansies deurbring. Wil alreeds die volgende een bespreek. Diens en personeel fantasties en Roxy is dierbaar. Dankie julle.

Vanaf R985
per nag (plek vir 4)
Vanaf R985
per nag (plek vir 4)
Vanaf R985
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxZjUyYjkwLThmZDYtNDVkNS04YzE1LTBiZDY3Mzk4ZTBiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R985  per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 21 Beach Road Marina Beach 4281 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.937936 30.3062194
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!