LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Secret Cottage | LekkeSlaap
+17

The Secret Cottage

3 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 26 Sep 2021 tot 30 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brazilia-laan 12, Monte Vista, 7460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 R405 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Secret Cottage is in die stil buurt, Monte Vista, in Kaapstad en bied selfsorgverblyf aan 2 gaste of 'n klein gesin in 'n knus kothuis.

Die oopplan-kothuis het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n ekstra matras vir 'n kind of 'n kampeerkot is beskikbaar op versoek.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Tafel en stoele is beskikbaar as 'n eetarea of 'n werkspasie en die eenheid het 'n TV.

Daar is 'n speelarea vir kinders op versoek en gaste kan die gemeenskaplike swembad gebruik. Parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig in die motorhuis en daar is oorgenoeg parkeerplek in die oprit of in die straat.

The Secret Cottage is 4 km van Panorama Mediclinic, die N1 City Mall en Netcare N1 City, 8 km van Karl Bremer Hospitaal, Milnerton Mediclinic en die Canal Walk Winkelsentrum, en 11 km van Tygerberg Hospitaal en die Tygelvallei Winkelsentrum af.

Die kothuis is aan die huis vas, maar het ‘n aparte ingang en is klankdig. Daar is 2 honde op die eiendom, maar hulle area is afgeskort van die kothuis.

Daar is kinders wat in die dag buite speel, maar vroeg in die aande binnegaan.

Slaapplek

’n Bespreking by The Secret Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir The Secret Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Brazilia-laan 12, Monte Vista, 7460, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Secret Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R450
Vanaf R405
per nag (plek vir 2)
was R450
Vanaf R405
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brazilia-laan 12, Monte Vista, 7460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe4a8d466ac045a7e5ead1ee341242bbc0e36e9e65e02432e9b5ea45cb4a26a2217c4c4e4a24f4b498af6794a80c94116f62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450, nou Vanaf R405  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 12 Brazilia Avenue Monte Vista 7460 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.87003 18.5585
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!