Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Secret Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Oswald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir The Secret Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Harald M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harald M
Enkelreisiger

Centrally located place.

The hosts are very friendly and helpful. The room was nice and had everything you need. I would come again! Parking in the garage is possible, but not necessary, as it is a safe area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gelukkig.

Ons het lekker gebly en dit was vir seker waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Masnoena S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masnoena S

It was a pleasant enjoyable stay.

The owner was warm and hospitable. Myself and my daughter enjoyed the convenience of the cottage; it had everything you might need and was really awesome to still have access to the WiFi during load shedding. Will definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Saam met vriende

Baie lekker gebly by The Secret Cottage die naweek.

Die Cottage is op 'n baie goeie location en in 'n lekker stil area. Dit is naby aan die N1 en het ons trip baie gerieflik gemaak. Oswald was 'n baie goeie host en ek sal vir seker weer by The Secret Cottage bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Enkelreisiger

Maklike toegang- die gasheer is baie vriendelik.

Baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ek sal beslis julle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker.

Inklok was baie maklik met 'n video en duidelike instruksies. Baie skoon en goed toegerus. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlin W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlin W
Besigheidsreis

Area is baie veilig en stil.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esau R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esau R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, safe and convenient.

Very comfortable accommodation, pleasantly surprised by the garage parking. Filter coffee machine with pods and quality rusks was a welcomed treat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benito W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benito W
Saam met vriende

Awesome.

Die area is baie veilig en stil. Het dit vreeslik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Dit is presies soos in die foto's. Ons het die koffie, suiker, tee, rusks, sout, pepper en olyfolie waardeer. Dis nie iets wat jy sommer kry by besprekings nie. Daar was ook oorgenoeg handdoeke, alhoewel ons net vir die naweek daar was. Was baie beïndruk. Dankie Oswald.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly owners, no problems whatsoever.

Owners very friendly and helpful, made us feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gordon B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon B
Besigheidsreis

Brilliant.

The Stay was really good. All clean linen. Was really worth it. Thank you, Oswald.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reynier K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reynier K
Gesin met tieners

Baie lekker gewees.

Vriendelik en sal hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryka H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka H
Saam met vriende

Baie lekker.

Uitstekende ligging, netjies en alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliane S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Spotlessly clean, no noise, and we even had a lock up garage and towels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

Peaceful, neat and good value for money.

The Secret Cottage is centrally located and the accommodation is good value for money. Oswald and Jana were very friendly and helpful during our stay. Will definitely stay there again next time I am in Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leslie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, quiet, convenient.

The owners, with their 2 lovely little children, were very respectful. The area is very quiet, yet food outlets were very near. We had a lovely Christmas eve surprise with a 12 o'clock Brass Band marching pass playing Christmas carols. Utterly delightful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker daar gebly.

Baie dankie Oswald vir julle gasvryheid. Die plekkie was skoon en netjies en is op 'n baie goeie plek geleë, naby winkels en die see. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters skoon en professioneel. Baie netjies, vriendelik en behulpsaam.

Ons het 'n hartelike ontvangs gehad. Die gasheer en -vrou was uiters behulpsaam en vriendelik, hulle het selfs die tweede myl met ons gestap. Voorwaar 'n aanbeveling en my toekomste oornagplek wanneer ek weer in Kaapstad moet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal, en meer as genoeg - eienaar het ons vriendelik verwelkom.

Sal enige tyd weer daar tuisgaan vir 'n kort besoek aan die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoleen J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte blyplek en perfekte gasheer/-vrou.

Baie ruim blyplek met alles daarin wat benodig word. Sal beslis weer soontoe gaan. Beveel dit definitief aan. Dankie vir al julle vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janez R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janez R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jana is ongelooflik bedagsaam. Ons het lekker gebly en daar is aan als gedink.

Ons sal beslis weer hier bly. Netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mara S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mara S
Besigheidsreis

Teleurstellend.

Plek is onversorg. Mikrogolf vuil, nie skoon gemaak na vorige gaste nie. Buitekant ook baie lanklaas skoongemaak. Tamatiesousspatsels teen die muur. Seep Bakke vol seep opdrifsels. Gordyne stukkend en vuil. Geen hangers. Stort vuil. Kaste onder wasbak het 'n muwwe reuk. Die plekkie kan kan 'n goeie oornag wees nadat dit diep skoon gemaak is en sekere items vervang is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Secret Cottage se terugvoer

Ons is baie jammer om te verneem van julle ervaring, en waardeer die terugvoering.

Indien julle ons sou kontak tydens julle verblyf, sou ons dadelik 'n plan gemaak het om seker te maak alles is soos julle dit graag wil he en dat julle alle benodighede het.

Ons het 'n skoonmaker wat elke keer nadat iemand daar gebly het skoonmaak en ook areas disinfekteer (Covid-19 protokol), en sal by haar opvolg om seker maak daar word deeglik skoongemaak.

Ons was nie bewus van die skeur in die kantgordyn nie en het dit vervang. Daar is ook altyd hangers in die kas, so vra om verskoning dat dit weg was. Indien julle gevra het sou ons dadelik nog kon verskaf.

Weereens dankie vir die terugvoering. Ons streef daarna om net die beste vir ons gaste te bied en seker te maak hulle is gelukkig en tevrede. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

The Secret Cottage
Delia S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Die eienaars is baie vriendelik en die plek is baie skoon en netjies. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Secret Cottage se terugvoer

Baie dankie, Delia. Julle is enige tyd weer welkom. Groete

The Secret Cottage
Marius J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J

Gerieflik, netjies.

Die kothuis was naby die plekke waar ons moes wees sowel as winkels. Dit is ook in 'n rustige omgewing met min verkeer geleë. Dit het voldoen aan al ons behoeftes. Net reg vir 2 mense. Die eienaars was baie gasvry en behulpsaam. Sal dit vir ander aanbeveel en sal ook weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Secret Cottage se terugvoer

Baie dankie, Marius. Ons sal julle weer ontvang. Groete, Oswald.

The Secret Cottage
Hannelize V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelize V
Enkelreisiger

Wat 'n aangename ervaring!

Skoon, netjies en toegerus met alles wat jy moontlik kan benodig en dan nog 'n paar ekstras ook. Die eienaars is op die perseel en altyd beskikbaar indien jy iets sou benodig. Daar word baie moeite gedoen om seker te maak gaste is gemaklik en het alles wat nodig is. Die vouer met inligting oor waar skoonmaakmiddels, komberse, ens. gevind kan word, is regtig 'n baie oulike idee. The Secret Cottage sal beslis my eerste keuse wees wanneer ek weer in die Kaap oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Secret Cottage se terugvoer

Dit is baie goed om te hoor. Dankie, Hannelize. Jy is enige tyd weer welkom.

The Secret Cottage
Nicole O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole O
Enkelreisiger

Amazing gem of a place!

Spotless, neat, spacious area with the most thoughtful little touches. Lovely host family, and peaceful stay in a safe area. Will be back there soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Secret Cottage se terugvoer

Thank you, Nicole. We would love to see you back soon.

The Secret Cottage
Marius K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Bedagsaam en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Secret Cottage se terugvoer

Baie dankie, Marius. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete

The Secret Cottage
Elize K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly en alle basiese goed wat jy nodig het was daar. Eienaar was heeltyd beskikbaar.

Dit is heel veilig. Dink net dit sou bietjie beter gewees het indien die ingang privaat was, nie dat daar probleme was nie, maar voel net asof jy minder oortree omdat jy elke keer by die voordeur met verby loop na die blyplek wat op dieselfde erf is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Secret Cottage se terugvoer

Baie dankie, Elize. Ons probeer om die gaste se privaatheid so veel moontlik te respekteer. Ons hoop om jou gou weer te sien.

The Secret Cottage
Gerald V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald V
Enkelreisiger

Netjies, skoon en 'n goeie keuse.

Die eenheid is baie waarde vir geld en ek sal enige tyd weer hier oornag. Alle geriewe wat mens nodig het en nog meer. Baie dankie aan die eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Secret Cottage se terugvoer

Baie dankie, Gerald. Ons hoop om jou gou weer hier te sien.

The Secret Cottage
Letania S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letania S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, excellent.

We were very satisfied, and the place looks so beautiful and the owners of the house were very friendly. I will definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Secret Cottage se terugvoer

Thank you Letania! You were lovely guests and are welcome back anytime.

The Secret Cottage
Vanaf
R599
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R599
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R599
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brazilia-laan 12, Monte Vista, 7460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe4a8d466ac045a7e5ead1ee341242bbc0e36e9e65e02432e9b5ea45cb4a26a2217c4c4e4a24f4b498af6794a80c94116f62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 12 Brazilia Avenue Monte Vista 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87003 18.5585
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem