The Shed Farmstall & Lucern Lodge
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Shed Farmstall and Lucern Lodge is in die pragtige, kalm Groot-Karoo geleë. Dit is 'n skaapplaas waar gaste amper so tuis soos by die huis sal voel.
Verblyf word in 3 chalets en 2 De Lux-eenhede gebied. Al die eenhede beskik oor kombuise wat volledig toegerus is vir selfsorg asook privaat braai-areas.
Ons het 'n padstal en 'n slaghuis op die perseel. Ons winkel verkoop die bekende Karoo-olywe, ingelegde knoffel en verskillende konfyte en ingelegde vrugte. Ons slaghuis verkoop ons bekende biltong, droëwors en Karoo-lam.
Gedurende die seisoen kan etebestellings geplaas word. Ons bied skaaptjops, wors, slaaie en braaibroodjies. Vuurmaakhout is op aanvraag beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 227
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- N1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink The Shed Farmstall & Lucern Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom