St. Helenabaai Akkommodasie by The Shelley Point Hotel & Spa | LekkeSlaap
+20
+20

The Shelley Point Hotel & Spa

  • Vanaf R1 966 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 136 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gouemyl-boulevard, Shelley Point, St. Helenabaai, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Shelley Point Hotel & Spa is in 'n sekuriteitsdorpie in Shelley Point, 'n prentjiemooi skiereiland in St. Helenabaai. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in 'n rustige omgewing.

Verblyf is beskikbaar in superieure suites, 'n wittebroodsuite, luukse suites of in duplekseenhede wat geskik is vir 'n gesin van 4. Die slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Van die slaapkamers het 'n knus sitarea of 'n privaat stoep.

Die hotel spog met 'n verhitte swembad, 2 restaurante, 'n skemerkelkiekroeg, gesondheidsentrum en -spa, en 'n fiksheidsentrum. Daar is ook 'n sitarea vir tieners, 'n baba-oppasdiens en 'n teetuin.

Gaste kan 'n fliek by die teater op die perseel kyk, 'n potjie gholf of tennis op die landgoed speel of rolbal probeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Videospeler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir The Shelley Point Hotel & Spa
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Gouemyl-boulevard, Shelley Point, St. Helenabaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Shelley Point Hotel & Spa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 966
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 966
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 966
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 136 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gouemyl-boulevard, Shelley Point, St. Helenabaai, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5DrFM0GlDU618JjBzyzhy5BCwG4zqaNhetBnhklX8nsXHDUc12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 966  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Goldenmile Boulevard Shelley Point 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.709041357383 17.973403130827
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za