The Signature G16
2 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Liddle Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Signature G16 is 'n moderne luukse woonstel in die hartjie van Kaapstad, geleë in die gesogte Signature-gebou, met kontemporêre afwerkings en al die geriewe wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike verblyf.
Hierdie pragtige woonstel met 2 slaapkamers bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die 2 badkamers met 'n bad of 'n stort toegerus is. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë eetkamertafel met stoele. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek.
Gaste kan veilige parkering en 'n privaat balkon geniet. Verder kan gaste 24-uur-sekuriteit geniet, en dit is binne loopafstand van die V&A Waterfront, baie moderne restaurante, kroeë, kafees, kruidenierswinkels, en slegs 'n kort rit na Kaapstad se pragtige strande soos Clifton en Kampsbaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Liddle Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Liddle Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang