The Silhouette
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main-weg 156, Eenheid 205 La Roche, Hoog-En-Droog, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Silhouette is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in die La Roche-kompleks, Hoog-En-Droog, Paarl geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie, sakereisigers en vakansiegangers.
Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die aparte badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskassie, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike slaapbank en stoele. Daar is 'n slim-TV met IPTV en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby restaurante, geriefswinkels, apteke en skole. Dit spog ook met 'n omsetter wat krag aan 'n paar toestelle tydens kragonderbrekings voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Liza Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Main-weg 156, Eenheid 205 La Roche, Hoog-En-Droog, 7646, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hoog-En-Droog Paarl Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main-weg 156, Eenheid 205 La Roche, Hoog-En-Droog, 7646, Wes-Kaap