LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Sir David Boutique Guest House | LekkeSlaap
+17

The Sir David Boutique Guest House

Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Popham-weg 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R2 025 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Stel jou 'n plek voor waar die oseaan jou saans aan die slaap sus, 'n ligte briesie jou sintuie bekoor, jy saans 'n goue sonsondergang oor die oseaan kan bewonder en jy op wit sandstrande kan gaan wandel. Kom ontspan by ons!

The Sir David, 'n 4-ster-boetiekgastehuis is 'n paar meter vanaf die idilliese Small Bay-strand in Bloubergstrand geleë en is ideaal vir gesinne, toeriste en sakelui met manjifieke see-uitsigte en die geluid van branders as agtergrondmusiek.

The Sir David bied 'n wonderlike luukse toevlugsoord in 10 luukse en suite-slaapkamers. Dit is gerieflik, minimalisties en modern en spog met plaaslike kunswerke. Dit is die ideale privaat wegbreek vir 'n gesin, wittebroodpaartjie of groep vriende. Ons maak ook voorsiening vir sakereisigers met gespesialiseerde konferensiegeriewe en sitplek vir 12 afgevaardigdes is ons raadsaal.

Al die slaapkamers het en suite-badkamers en het lugversorging, satelliet-TV, telefone, internetverbinding, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër, kluis, yskassie en luukse badkamergeriewe.

Ons voorsien ook in die behoeftes van korporatiewe kliënte met gespesialiseerde konferensiefasiliteite. Daar is 'n konferensielokaal met sitplek vir 12 en al die nuutste oudiovisuele toerusting wat nodig is vir die aanbieding van 'n suksesvolle konferensie.

Die Sir David is 'n blote 30 minute se ry vanaf die middestad, bekende V&A Waterfront, Tafelberg en Kaapstad Internasionale Lughawe. Ontspan in ons luukse vakansie-akkommodasie en neem die skoonheid van Kaapstad in, met 'n onbelemmerde uitsig oor Tafelbaai na Robbeneiland. Jy word verseker van 'n onvergeetlike strandwegbreek, of jy nou Kaapstad besoek met vakansie of op 'n besigheidsreis gaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir The Sir David Boutique Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Popham-weg 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sir David Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 025
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 025
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Popham-weg 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwM2U1NTI1LTA4MzUtNDJmZi05ZTZmLTg0MjI5ZWYxOTQ0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 025  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 1 Popham Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.79756 18.4596899
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!