Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Somerset Nest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon en Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 44 resensies vir The Somerset Nest
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lucretia S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucretia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect!

We enjoyed our stay so much. It was perfect . The hosts are super friendly and helpful. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthys G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthys G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon met ons vertrek voel ons het 'n lekker nag se slaap agter die rug.

Toe die vriendelike gasvrou ons innooi, het die netheid en ruim vertrekke ons dadelik opgeval. Die gastehuis was voldoende vir ons kort verblyf. Ons sou die aanbring van bedmatjies en 'n stortmatjie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Dankie Matthys, jammer oor die matjies.

The Somerset Nest
Lindie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, sal weer terug gaan.

Wonderlike plek en mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Dankie Lindie, dit was 'n plesier om jou te ontmoet en te huisves. Ek hoop om jou gou weer te sien. Jy was 'n uitstekende gas!

The Somerset Nest
Jeremiah A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremiah A
Enkelreisiger

Amazing.

Great place to stay without problems.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Baie dankie, was lekker om jou hier te akkomodeer, Jeremiah Andreas.

The Somerset Nest
Cyprian M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyprian M
Enkelreisiger

I will always go back when in Cape Town.

The hosts were very welcoming and accommodating. As were their very friendly pets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Thank you, Cyprian. You are always welcome!

The Somerset Nest
Juvile V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juvile V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, ons het onmiddelik tuis gevoel.

Wonderlike diens van die gasheer, met sy oulike 2 hondjies. Dit was ons anniversary asook my man se verjaardag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Dankie, jul was awesome gaste en bly ons kon die spesiale geleentheid vir jul spesiaal maak.

The Somerset Nest
Aire P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aire P

Fantasmagories lekker.

Ek moet sê dat ons dit baie geniet het en dus 'n lekker stil area het. Duifie se gaste ook ontmoet en dit was lekker om nuwe vriende te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Bly jy het dit geniet en hoop om jou gou weer te sien.

The Somerset Nest
Abbey C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abbey C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular.

If you need peace and quiet, this is the place to be.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

So glad you enjoyed your stay.

The Somerset Nest
Anthonio C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonio C

The owner was very helpful at all times. We had a luxurious time.

We had a wonderful time. Everything was well set out for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Thank you, Anthonio. Glad you enjoyed your stay.

The Somerset Nest
Faith T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faith T
Saam met vriende

Asemrowend.

Die plek was lekker en die mense was baie welkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Baie dankie

The Somerset Nest
Luise B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luise B

Rustig, netjies en privaat.

Baie vriendelike verwelkoming. Gemaklike slaapplek en badkamervoorzieningen. Lekker sitplek en ruimte op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Dankie Luise bly jul het dit geniet !

The Somerset Nest
Greg D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just what we needed!

Safe, secure parking, clean and tidy accommodation. The host went out of their way to make our stay wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Thank you Greg you were awesome guests

The Somerset Nest
Elizabeth D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare, veilige, oornag verblyf met vriendelike gasvrou. Hoogs aanbeveel.

Het al voorheen hier by Swaeltjie oorgebly. Baie goeie waarde vir geld. Veilige parkering vir voertuig. Aangename gasvrou was baie behulpsaam. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Dankie was lekker om jou seun en dogter hier te akkommodeer. Hoop om hul gou weer te sien. Hul was puik gaste!

The Somerset Nest
Nikki G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We booked in for one night as we had a wedding to attend.

What wonderful hosts, friendly and professional. The little touches and thoughtfulness made it a fabulous stay: chocolates on the bed, earbuds, face wipes, etc. in the bathroom, spacious, clean, and comfortable. A bonus is the security, which is top-notch. Highly recommended and outstanding value for money.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Thank you Niki for the wonderful review. It was great having you and your hubby here and hope to see you soon again you were awesome guests!

The Somerset Nest
Toinette B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toinette B
Saam met vriende

Huislik en gesellig.

Baie lekker gebly. Ruim kamer, heerlike ontbyt gekry. Sonja en Leon was baie vriendelik en het ons vertel van plekke om te besoek en gereeld kom seker maar alles is reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Dankie Tionette was lekker om jul hier te akkomodeer en al die lekker geselsies, Jul was awesome gaste

The Somerset Nest
Ingrid V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V
Enkelreisiger

My stay at The Somerset Nest was wonderful, beyond my expectations.

I could not fault The Somerset Nest in any way. The location was convenient and the hostess kind and caring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Thank you Ingrid, for the kind words and we wish your hubby a speedy recovery.

The Somerset Nest
Lee-shay G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-shay G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was 'n goeie en rustige kuier. Ek het dit baie geniet.

Ons kon onsself geniet en was vry om alle fasiliteite te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Baie dankie jul was awesome gaste. Hoop om jul gou weer te sien!

The Somerset Nest
Mariana M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, naby aan alles.

Sal volgende keer net meer tyd van die eenheid wil spandeer, naweek was te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Dankie Mariana, jul welkom om langer tyd in toekoms weer te bespreek.

The Somerset Nest
Deleen J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deleen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so gemaklik, rustig en net stresvry. Ek en my verloofde was daar vir 'n blaaskans en ons het dit so geniet. Ons sal beslis weer gaan.

Enigste probleem was die TV in die sitkamer. Sou dit verkies het as die TV in die slaapkamer was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Hi Mariana dankje, dit was lekker om jul hier te huisves. Ons neem kennis van TV op oomblik geen plek in kamer vir TV nie maar ons sal beslis kyk in toekoms wat ons kan doen.

The Somerset Nest
Pieter V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede met verblyf.

Verblyf was awesome, sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Dankie Pieter jul was awesome gaste en hoop om jul gou weer te sien

The Somerset Nest
Karen P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Echt gewoon geweldige gast vrou en heerheer.

Sonja en Leon is echt so warm en hartelijk, ons komt laat daar aan a. g. v Slegte weer, alles is toe, ek het sin in n glaasje wyn, en Sonja sê geen probleem. . Dat noemt ek jou gasten meteen thuis laat voelen. 10 uit 10 voor hulle, de ontbyt wás heerlijk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Hi Karen baie dankie vir die mooi resensie en die lekker gesels. Ons het die tydjie saam julle geniet en jul vriendelikheid was en hoop om jul in die toekoms in Nederland weer te sien.

The Somerset Nest
Elizabeth D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D
Enkelreisiger

Gerieflike, bekostigbare oornagfasiliteit naby winkels en hospitaal.

Was alleen en het vir een nag oorgebly. Goeie waarde vir geld en baie gerieflik. Gawe gasvrou het geen ekstra breekskadegelde gevra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie.

The Somerset Nest
Sibongile S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile S
Enkelreisiger

Homely, welcoming.

Most welcoming, very safe. Hosts amazing! Would definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorrae W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorrae W
Saam met vriende

The accommodation suited our needs perfectly.

My friend and I received a warm and friendly welcome from Sonja and Leon. The well appointed accommodation was clean and neat. The hosts have thought of everything one would need for your stay. The area is quiet and safe with off street parking. The highway is easily accessed from the guesthouse. We really enjoyed our stay and I would definitely recommend The Somerset Nest to my friends and family. Thank you Sonja for the chats and the laughs. Wishing you all the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was onbeskryflik lekker. Sal beslis weer daar wil gaan bly. Enige twee van die opsies.

Die eienaars, Leon en Sonja, was uitmuntend. Sonja maak die lekkerste ontbyt, die linne en vertrekke was altyd pragtig skoon en goeie kwaliteit. Ons week was net te min, 'n volgende keer wil ons langer bly. Die veiligheid word hoog aangeslaan, die gasvryheid van beide was uitstekend! Het baie lanklaas 'n gasvrou gehad wat haar gaste so bederf. Puik verblyf! Dankie vir so 'n lieflike vakansieplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Dankie Marina vir die mooi woorde en dit was so lekker om jul hier te gehad het en dankie vir al die lekker geselsies en my verjaardag bederf.
Julle was awesome gaste gewees.

The Somerset Nest
Mara S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Mara S
Besigheidsreis

Teleurstellend.

Die eenheid was nie nagegaan deur eienaar nie. Kombuisie was glad nie skoongemaak nie. Yskas was binne vuil, die glaspanele het kosmerke op gehad soos die vorige gaste dit gelaat het. Mikrogolf en air fryer net so gelos nadat mense kos daarin gemaak het. Breekware was vetterig asof dit net afgespoel was onder 'n kraan. Vuil sponsie in wasbak, een vadoek wat 'n was nodig gehad het. Kombuisvloer glad nie uitgevee en gewas nie. Die ketel is op 'n moeilike plek ingeprop en is nie koordloos nie, so dit moes elke keer uitgetrek word om te gebruik. 'n Paar items is kort in die kombuis soos bv. melkbeker, teekoppies, vadoeke, ekstra vuilgoedsakkie, sponsies. Die badkamer was aanvaarbaar, maar met 'n kwart rolletjie toiletpapier en twee vuil matjies van die vorige gaste. Slaapkamer het 'n vee en was nodig gehad. Twee badmatjies is gebruik vir bedmatjies. Met ons aankoms is daar nie verduidelik hoe die deur, wat 'n vreemde toesluitorganisme heel onderaan die deur het, werk, nie, ook nie hoe die lampie vir beurtkrag werk nie. Kragopwekker se skakelaar is in die eenheid - uiters ongemaklik vir gaste. Sitkamer het aandag nodig. Net 'n bank wat verlore daarin is. Die plekkie het aandag nodig en moet nagegaan word alvorens gaste daarin kan ontvang word. Dit was regtig nie baie aangename verblyf nie. 'n Gas behoort nie 'n plek eers skoon te maak om daarin te bly nie, totaal onaanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Noudat ek lees vind ek dit skokkend want dit stem glad nie oor een wat jy vir ons gese het nie.
Kyk na ons vorige resensies wat jy vir ons gese het is so goed

The Somerset Nest
Gillian E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian E

Ek het vir my sister en haar man 'n naweek weg bespreek vir hule 16 jaar huwelikherdenking.

Sonja en haar man het dit regtig vir hulle twee die moeite werd gemaak ek waardeer dit opreg wat julle vir hulle gedoen het. Ek is sterk op pad om dit self te kom herleef. Julle is liefdevolle mensies, dankie vir alles, ek waardeer julle twee. Die beste in die weste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde en sien uit om jou ook te akkommodeer

The Somerset Nest
Charn D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charn D
Besigheidsreis

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon.

Sonja het my baie vriendelik ontvang, rondgewys en die sleutel oorhandig. Die selfsorgeenheid het als gehad wat ek nodig gehad het. Die bedliggies werk, selfs al is daar kragonderbrekings en daar was 'n ekstra herlaaibare lig wat ek kon gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Dankie Charn en dankie dat jy die plekkie so mooi skoon gelos het.

The Somerset Nest
Peet G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en goed geleë.

Vriendelik ontvang. Ontbyt was goed en smaaklik. Kamer skoon en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Baie dankie Peet
Waardeer dit.

The Somerset Nest
Nicky L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning apartment for an overnight stay.

Apartment was clean, spacious and had everything we needed. Hosts were friendly and available for any questions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Thank you Nicky was great having you here and hope to see you soon again

The Somerset Nest
Dewaal C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaal C
Enkelreisiger

Good value for money.

Will certainly be one on my list of stays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Thank you Cornelle, highly appreciated. Hope to see you soon again.

The Somerset Nest
Zulpha H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zulpha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best getaway for my honeymoon with my husband. Our welcome was amazing and Sonja and her husband were the nicest people. I will definitely recommend their place to others and will definitely be visiting again.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Hi Zulpha, it was so good having you and your hubby here for your honeymoon. Thank you for leaving the unit spotless and for the gift.
We hope to see you soon again.

The Somerset Nest
Yolanda K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig, veilig en welkom gevoel.

Ons gasvrou Sonja het uit haar pad gegaan om ons te help. Sy het selfs pakkies vir ons gaan aflewer. Ek sal net 'n kassie voorstel in die badkamer waar jy goedjies kan neersit asb. en om al die vensters oop te maak (kliënte kan dit self toemaak. Daar is voorsiening gemaak vir load shedding - bedliggies het gewerk sonder krag en addisionele liggie in die sitkamer. Die tuin is helder verlig in die aand en waar jy stop met jou kar. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Dankie Yolanda, ons neem kennis van die rakkie. Dit was lekker om julle te akkomodeer en hoop ons sien julle gou weer

The Somerset Nest
Henk E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en lekker.

Veilige parkering, maklikke toegang en gerieflik toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie was lekker om jul hier te he

The Somerset Nest
Andre D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Enkelreisiger

Home away from home.

Moving to a new place to start a new job is a challenge on its own. Sonja and Leon was most accommodating and willing to assist. I can truly recommend the breakfasts and hamburgers. Thank you Sonja for always having a plan to help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Dankie Andre, en weereens welkom in die Kaap. Weet sommer jy en jou familie gaan baie gelukkig hier wees.

The Somerset Nest
Anthia J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustig, netjies.

Ons het ons tydjie baie geniet. Baie dankie aan Sonja en haar man. Hulle was so vriendelik het ons baie gemaklik laat voel, goeie diens. Ons sal beslis weer gebruik maak van die plekkie. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Dankie Anthea,
Dit was lekker om jul hier te gehad het.
Sal baie graag vir julle weer wil sien en volgende keer hopelik langer?
Groete,

The Somerset Nest
Nicola L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola L

It was amazing.

The owners were friendly and hospitable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Thank you Nicola, it was good having you and your son here.

The Somerset Nest
Desire Marshal M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire Marshal M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very refreshing place and the team is super friendly. Somehow felt like l didn't want to leave.

Loved the rooms, the area and the fact that there was a very friendly atmosphere and team. l highly recommend the place and would surely go back anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Thank you Desire, for the kind words. It was good having you and your partner here. Cannot wait to accommodate you again.

The Somerset Nest
Ashlynn F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ashlynn F
Saam met vriende

Peaceful, and secure.

It's value for your money very neat excellent service very friendly people thanks to Sonja and Leon, they are very friendly people and made me and my friends feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Thank you, Ashlynn. It was great having you here. Thank you for leaving our units spotless clean. We would love to host you again.

The Somerset Nest
Geraldine L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and comfortable.

The stay was great and amazing. The only thing I can advise is for the landlord not to intrude too much whilst people are on their vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Thank you Geraldine, we take note.

The Somerset Nest
Kirosha N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kirosha N

Welcoming and kind hosts, clean and safe, modern touch, delicious food.

Thank you for your warm hosting and for being so accommodating to us and our requirements. We enjoyed our stay at your place and felt extremely safe. May the Lord bless you and guide you through your business, may your establishment prosper. Sonja is such an angel and so sweet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Thank you Kirosha for the kind words. We really enjoyed your stay with us and you are welcome to stay here anytime. Thank you for being awesome guests and send regards to your Mom and brother.

The Somerset Nest
She-vaughn F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
She-vaughn F
Saam met vriende

It was great and homey!

I loved my stay. Sonje is so friendly and helpful. Will definitely visit again and recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Thank you She-vaughn, it was good having you here.

The Somerset Nest
Bianca A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

The hosts welcomed us warmly. It felt like we were family They always checked if we are okay, if we need anything. It was an awesome weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Thank you Bianca, we really appreciate the kind words and it was a pleasure having you and your husband here. Hope to see you soon again.

The Somerset Nest
Claudia D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasies.

Die gasvryheid van die eienaars het dit voorwaar een plesierige naweek gemaak. Ons het beslis tuis gevoel. Sien uit na my volgende kuiertjie daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Somerset Nest se terugvoer

Baie dankie Claudia, ek waardeer dit. Dit was so lekker om jul hier te he. Hoop ons sien jul gou weer.

The Somerset Nest
Vanaf R600
R600 R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curlew-weg 30, Somerset Ridge, Somerset-Wes, 7139, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87a36a730c8428112cb0b378a729a842c7a0ffa855b42968d60ea3bb8e6d8c9a12292b796c26131970db1e734344ff0a7df8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R400 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 30 Curlew Way Somerset Ridge 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.072315911475 18.825974402326
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem