Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stables at Critchley

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anais Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir The Stables at Critchley
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Barbara K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik cozy.

Ons verblyf was heerlik! Die kaggel in die kamer was 'n wenner met die reënweer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay on work trip.

Very adequate accommodation, comfortable but a little cramped. Could do with a fan or A/C in summer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzette K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzette K
Enkelreisiger

Mooiste plek ooit!

Pragtige plek. Net jammer niemand het aangebied om te help dra aan my bagasie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, vriendelike personeel en 'n pragtige omgewing.

Heerlik, dankie. Naby aan alles en ons kon stap. Die tuine is ook pragtig en ons kon ook sommer daar visstokke huur. Die diens in die restaurant is ook goed. Veilige parkeerplek en dit was koel. Volgende keer probeer ons die spa ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelle V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle V
Saam met vriende

Sal weer teruggaan.

Dit was 'n heerlike verblyf, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, stil omgewing.

Pragtige ontwerp met baie netjiese kamer en badkamer. Verskaf ook koffie en het TV in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lance N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, pleasant, comfortable. Worth the money.

The stay was relaxing. I liked the cosy room. The bed was comfortable. Perfect for just a nice cosy place to sleep, nice and close to everything else in Dullstroom. It's a nice place to stay at for your halfway rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Impressed with everything.

Very neat and comfortable. The lady at reception was so welcoming and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, uitstekende restaurant, goed geprys met uitsoek geregte.

Lekker gebly. Hangplek en pakplek vir klere is nodig, asook 'n kassie waarop 'n tas kan pas. Die klere rakkie is so-so, maar te klein vir 'n groot tas as jy daaruit moet leef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique T
Saam met vriende

Pretty tucked away comfortable stay.

Lovely, pretty tucked away spot, with clean, modern, comfortable rooms. Lots of thoughtful touches and a very central location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arlene B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall experience not bad.

Stay was enjoyable. However, it was disappointing that there was no TV or WiFi. The barn door on the bathroom does not stay shut, which does not allow for much privacy. It kept sliding open, and when we went to bed, we found that the sheets had not been changed as there was blood on the pillowcase and sheet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roylene G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roylene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek.

Wat 'n wonderlike verrassing. Alles was puik, van die slaapplek, kos, diens en uitsig oor die dam. Fantastiese ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanique L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genot, geluk en vrede.

Ons het baie lekker gebly, was vir seker die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon en still, die perfekte plek om te rus.

Verblyf was baie netjies en mooi. Baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen M
Saam met vriende

Perfek vir oorslaap.

Ons was aangenaam verras deur die lieflike skoon, ruim en gemaklike kamers. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Tot kaggelhout was beskikbaar sou jy 'n vuur wou aansteek. Die ligging is ook goed en daar is veilige parkering. Ek kan die plek aanbeveel en sal self weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

For a quick stay over night it was fine.

My two complaints were that the room had a funny smell, possibly a strong air freshener, that I found a bit cloying. The second was the total lack of WiFi in the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Stables at Critchley se terugvoer

Hi Caroline, thank you for your review. We are looking into a new air freshener, which will hopefully have a less strong smell. We currently only have Wi-Fi in the restaurant, as we struggle immensely with signal.
Hope to see you again soon.

The Stables at Critchley
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding van Berkhout-straat 585, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa201fa0924f12ea6c9a56961762d0e4b9826ff9ef679ce0a0d154a5349b887378ab73c43dbc76b4ac28db39a519dd9a2ff39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 585 Teding van Berkhout Street Critchley Hackle Lodge 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.418343403568 30.109940120901
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem