The Stables Guest Cabin
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: De Hulk-weg 71, Penhill, Kaapstad, 7100, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Stables Guest Cabin is 'n opgeknapte perdestal wat 'n rustige en boheemse toevlugsoord bied, perfek vir 'n stil wegbreek. Dit is tussen grondpaaie sonder straatligte, met perde wat oorkant die pad wei, en dra by tot die rustieke sjarme. Hierdie toevlugsoord is ideaal vir artistieke gaste wat inspirasie soek.
Dié verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n kuierarea met 'n eetarea en 'n binnebraai. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n stoep met buitebraaigeriewe, en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Die verblyf is ongeveer 17 km vanaf Strand en Gordonsbaai en is na aan verskeie restaurante en winkels.
Slaapplek
’n Bespreking by The Stables Guest Cabin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- De Hulk-weg 71, Penhill, Kaapstad, 7100, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Penhill Kuilsrivier Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: De Hulk-weg 71, Penhill, Kaapstad, 7100, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18