7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 41 Tortillis Crescent, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Stagger Inn is 'n ruim selfsorghuis in Langebaan in die Weskus en is perfek vir gesinsvakansies.
Dié verblyf bied slaapplek aan 6 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea vir 1 kind. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale toonbank toegerus is. Die oopplan-sitarea het oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die verblyf het ook 'n kroegarea met sitplek, 'n pooltafel en 'n ingeboude braai. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chelsea Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 41 Tortillis Crescent, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Stagger Inn het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
41 Tortillis Crescent, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang