The Station Master’s House
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Potfonteinplaas, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 083 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
The Station Master's House is 'n rustieke en bekoorlike plaashuis wat in die hartjie van die Karoo geleë is. Hierdie huis was Potfontein se stasiemeester se woning en is nou 'n wonderlike opsie vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek in hierdie historiese dorpie De Aar.
Dié plaashuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die knus sitarea het gemaklike sitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Daar is ook 'n binnebraai-area met 'n etenstafel en 'n boma met 'n vuurput. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by The Station Master’s House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Philippa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 4
Ligging
- Potfonteinplaas, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Gaste dink The Station Master’s House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Potfonteinplaas, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom