The Sticky Tongue Safari Tented Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Sticky Tongue Safari Tented Camp is 'n wildlodge in 'n privaat wildreservaat wat 3237 ha groot is, net sowat 58 km buite Phalaborwa.

Die lodge gee gaste die geleentheid om meer oor moderne bewaring, wildredding en rehabilitasie gedurende hulle verblyf te leer.

Verblyf by The Sticky Tongue Safari Tented Camp bestaan uit 3 luukse tente en 3 standaardtente. Elke struktuurtent het 2 driekwartbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad en 'n stort.

Elke tent het elektrisiteit, WiFi, 'n waaier, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n sitarea met 'n lessenaar. Die hooflapa het 'n sitarea met 'n kaggel, 'n eetarea en 'n kroeg vol voorraad.

Daar is ook 'n kaggel by die rotspoel wat oor die watergat uitkyk - verskeie wild kom suip gereeld hier. Wildritte is beskikbaar.

Wildspesies wat in die wildbewarea woon sluit in rooibokke, koedoes, blouwildebeeste, rooihartbeeste, waterbokke, algemene en rooiribbokke, duikers, njalas, kameelperde, Burchellse sebras, steenbokke, tropiese grysbokke, klipspringers, klein roofdiere, soos tierboskatke, rooikatte en sivetkatte, én die Groot 5.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Witborde
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Sticky Tongue Safari Tented Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za