Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stoep Cafe

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir The Stoep Cafe
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jeany H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeany H
Gesin met klein kinders

Lekker!

Dankie vir lekker gemaklike, skoon, goed toegeruste oornag plek. Restaurant op die perseel is 'n groot bonus, veral as 'n mens op reis is met klein kindertjies. Vriendelike diens. Ons is op die hande gedra en die kos is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort.

Diens was fantasties deur alle personeel met wie ons in aanraking gekom het. Die kos was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fab, relaxing and comfortable.

Had a fabulous stay. Everyone was friendly and in a perfect location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D
Gesin met klein kinders

Oornag en ontbyt.

Baie netjies en skoon en groot familie kamer. Oortref verwagtinge. Restaurant is baie tegemoetkomend. Regtig goeie oornag akkommodasie oppad terug na ons Mosambiek vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J
Saam met vriende

Awesome.

Hidden gem! The place was super cool, and the food was amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gift R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gift R
Besigheidsreis

My stay was good.

My stay was good, nice staff, clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhona H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rhona H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld - gemaklik.

Baie vriendelike ontvangs, skoon, netjies en alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desire M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire M
Saam met vriende

Baie lekker en gemaklik. Skoon, netjiese ruim eenheid.

Baie beter as wat ek verwag het. Baie goeie waarde vir geld. Google maps vat jou wel na die agterkant. Maar nie te min. Heerlike slaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K
Gesin met tieners

Gesellig, gerieflik, netjies.

Ons het baie lekker geslaap die kamers is ruim en netjies. Ons het oorgeslaap op pad na Mosambiek en het sommer vir die terugkomslag weer bespreek. Die restaurant maak dit maklik om na 'n lang dag op die pad lekker te eet voor jy tor ruste kom. Kinders het die swembad geniet. Sal vir seker die plek aanbeveel! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Stoep Cafe se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer Liezel, hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Elmarie.

The Stoep Cafe
Agatha T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agatha T
Gesin met tieners

Was baie lekker, vriendelike diens, baie skoon, lekker beddens en skoon beddegoed. Bekostigbaar.

Puik diens. Skoon kamers. En lekker kos by die restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Stoep Cafe se terugvoer

More Agatha,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Dit beteken baie vir ons en ons waardeer jou moeite. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Elmarie

The Stoep Cafe
Madeleine P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine P
Gesin met tieners

Vinnige oornag op pad terug huis toe. Veilig

Die verwelkoming was goed. Die lugverkoeling het nie gewerk in die een vertrek nie en daar was niemand om dit aan te rapporteer nie. Die verblyf was goed, maar die restaurante was chaos. Hulle moes vroeg toemaak oor vervoer maar die arme dames kon nie vroeg gaan want daar was geen bestuur wat dit beheer het. Die dames wat bedien moet ook drankies skink wat beteken jy wag vir ewig in 'n warm Komatiepoort om bedien te word. Die bestuur wat afwesigheid was was vir my probleem, asook dat ek nêrens die geleentheid gehad het om dit onder iemand se aandag te bring by die perseel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Stoep Cafe se terugvoer

Jammer dat ek nou eers antwoord op jou resensie. Jammer om te hoor dat jou ervaring by die restaurant nie baie aangenaam was nie. (Die gastehuis verhuur die restaurant en opereer onafhantlik van hulle) Ek skryf dit toe aan die feit dat dit die 26 Desember was en dit gaan soms maar moeilik met personeel op so 'n dag, en ook die feit dat restaurante swaar deurgeloop het onder al die inperkings.

Ons stel altyd voordat gaste ons kontak wanneer hulle probleme ondervind. Die gastehuis nommer is orals ten toon gestel. Ook op julle bespreking is ons nommer. Daar is ook n sekuriteitswag op diens aan wie jy dit kan rapporteer. Soms is die lugversorgers op die verkeerde 'mode' gestel, wat veroorsaak dat dit nie altyd wil aanskakel nie.

Ons hoop dat julle weer van ons dienste sal gebruik maak.

The Stoep Cafe
Riana E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana E
Gesin met tieners

Skoon, netjiese en goed toegeruste verblyf. Lekker restaurant en goeie diens.

Verblyf is skoon, netjies en goed toegerus en word daagliks gediens. Wi-Fi en vol DStv was 'n groot plus vir tiener. Restaurant het lekker kos en uitstekende diens. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V
Gesin met tieners

Heerlik gebly en lekker geëet.

Plekkie is mooi netjies en velig. Sou 'n stort verkies bo 'n bad. Ons het baie goeie diens gekry en regtig lekker geëet. Die berrie-pannekoek is fantasties. Sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natanya W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natanya W
Gesin met klein kinders

Gemaklik, skoon en netjies.

Dit was baie warm, maar gelukkig was daar 'n swembad en lugversorging in die kamers. Restaurant was net baie warm omdat lugversorging nie gewerk het nie en die krag kort-kort uitgeskop het. Maar onder normale weersomstandighede is dit 'n baie oulike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroneen F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caroneen F
Saam met vriende

Baie aangename ondervinding.

Ons was aangenaam verras met die fasiliteite van Stoep Cafe. Dit was ideaal vir ons groepie vriende. Die selfsorggeriewe het al ons verwagtinge oortref. Akkommodasie is pragtig, diens is vriendelik en die feit dat ons 'n heerlike braai kon hou was 'n bonus. Ons sal beslis weer van Stoep Cafe gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lian V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lian V
Saam met vriende

Aangenaam verras.

Baie mooi huis, alles is skoon en netjies. Mooi beddegoed, gemaklike matrasse. Buite-kuierarea lekker privaat en netjies. Die restaurant is 'n moet, ons het heerlike aandete en middagete daar geëet. Dankie, julle sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danel M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danel M

Dit het soos die huis gevoel weg van die huis af.

Baie dankie vir julle vriendelikheid. 'n Glimlag en 'n vriendelike woord gaan baie ver. Ons het lekker geslaap en die kamers was skoon en netjies. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Stoep Cafe se terugvoer

Hi Danel,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dis lekker om te weet dat julle Stoep Cafe Guesthouse as "huis weg van die huis" ervaar het.
Groete Elmarie

The Stoep Cafe
Lise V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lise V
Gesin met tieners

Fantasties!

Ons het eers laat die aand daar aangekom en hulle het uit hulle plek gegaan om ons te akkommodeer en seker te maak ons kry kos voor die restaurant se kombuis toemaak. Die verblyf was gerieflik, netjies en skoon (Iets wat vir my nie onderhandelbaar is nie). Die restaurant is 'n moet! Hulle kos is heerlik en diens uitstaande. Sal vir seker weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C
Enkelreisiger

Dit is 'n drie ster, skoon en gemaklike gastehuise met vol DSTV en lugversorging in kamers, sentraal in die dorp geleë.

Die restaurant langsaan het goeie etes vir ontbyt, middag en aandete. Kamer word daagliks gediens. Nagwag en veilige parkering binne die perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlien F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien F

Skoon, netjiese, gerieflik en veilige verblyf met vriendelik en goeie diens.

Die verblyf in die selfsorghuis was skoon, netjiese en gerieflik. Die ligging van die gastehuis is baie goed. Daar is ook veilige parkering. Die diens was vriendelik en goed. Ons kan Stoep Cafe aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gerieflike verblyf.

Verblyf was baie netjies en skoon en alles wat nodig is, vriendelike en professionele diens. Goeie oornagplek. Enigste iets wat pla is die sekuriteitswag wat kliphard by die eenheid praat en mens se slaap verstoor het hier by 12 uur die nag, en dan natuurlik in die hoofstraat met al die verkeer. En ons het uitgesien na die geskenkwinkel op die perseel volgens al die foto's op die webtuiste wat toe glad nie daar was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard R
Gesin met tieners

Great accomodation with a good restaurant and great service.

We found the accommodation very clean, neat and comfortable. Friendly service and assistance even though we arrived late. We enjoyed the restaurant very much and the service was great. I have recommended Stoep Café to friends and colleagues.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rianda K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianda K
Gesin met tieners

Mooi, ruim, gerieflik en gemaklik.

Die Stoep Cafe se verblyf is wonderlik. Ons sal beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Stoep Cafe se terugvoer

Hi Rianda,
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Julle is sulke vriendelike en opgewekte mense dit was so lekker met julle hier!
Groete,
Elmarie

The Stoep Cafe
Santie R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie R

Waarde vir geld.

Vriendelike en flinke diens. Die huis was keurig versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Stoep Cafe se terugvoer

More Santie
Baie dankie vir die terugvoering. Kan nie wag om julle weer te sien nie. Groete
Elmarie

The Stoep Cafe
Trix V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trix V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie netjies en skoon. Oulike plekkie. Kos heerlik.

Baie oulike plekkie, glad nie klein en beknop nie. Het alles ingehad wat ons nodig gehad het. Was bonus dat hulle elke dag skoongemaak het. Nog 'n bonus met die restuarant voor. Sal verseker weer daar gaan bly as ons na Komati toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius E
Gesin met klein kinders

Hassle free, easy to find after leaving Crocodile Bridge Gate from Kruger Park.

Restaurant was good. Although it was a bed and breakfast, the breakfast was a separate charge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Stoep Cafe se terugvoer

Middag Maruis
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek wil net vir jou noem dat jy bespreek het in n selfsorg eenheid,en dat die kwotasie nie ontbyt ingesluit het nie.Jammer as jy dit nie so gesien het nie,maar daar staan dat dit selfcatering rates is en dat ontbyt teen ekstra koste voorsien kan word.Hoop ons sien jou gou weer. Lekker dag . Elmarie

The Stoep Cafe
Ameldie D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ameldie D
Gesin met tieners

Baie netjiese en skoon verblyf en vriendelike personeel.

Baie netjiese en skoon verblyf en vriendelike personeel. Ons sal weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Stoep Cafe se terugvoer

Hi Ameldie. Baie dankie vir die goeie terugvoer
Groete
Elmarie

The Stoep Cafe
Esther M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M
Saam met vriende

Dit is een van die beste plekke waar ons manne al geslaap het.

Dit is een van die bestes waar ons manne al geslaap het. Hulle was baie tevrede. Dankie ons sal weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicus C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicus C
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Dit was baie mooi en skoon. Ons het in die huis geslaap en daar was oorgenoeg spasie. Dankie vir die televisie en DStv. Die hoofpad voor die Stoep Cafe was bietjie besig, maar niks ernstigs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie D
Saam met vriende

Was vriendelik en baie gasvry ontvang en behandel gedurende verblyf. Sal Stoep Kafee weer besoek.

Alles was skoon en netjies. Ons was baie vriendelik ontvang en gehelp tydens ons besoek. Personeel het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik en bitter netjies.

Die moeite wat gedoen was om ons 22:00 op 'n Sondag aand te help was aangenaam. Die lugversorging en die atmosfeer lieflik. Ek sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf op pad na Mozambique.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele F - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele F
Saam met eggenoot / lewensmaat

BAIE behulpsame mense; baie netjies, skoon en gemaklik. Fantasties! Fantasties!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita J - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rita J
Saam met vriende

Dit is jammer dat Stoep Cafe in die dorp geleë is, want die area is baie vuil.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caty G - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caty G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome! Felt like home - will be back soon! Clean, cool, friendly staff, great atmosphere.

Thank you for the friendly service and homely, safe atmosphere. What a pleasure to be out at 5am to Kruger and to come back at 6pm, and everything is tip-top clean and cool. If you ever visit Komatie - this will be the place to be for a night or two. The restaurant has great steak prepared to perfection - Don't miss Oot! Will be back soon! Money well spent - good value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Saam met vriende

Ruim akkommodasie.

Die huis was baie ruim, koel en goed versier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annora C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annora C
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Gaaf ontvang, lekker geslaap, heerlike aandete en ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanda D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanda D
Gesin met tieners

Mooi en kreatief ingerig.

Heerlik gebly. Sal definitief weer besoek en aanbeveel aan ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissikstraat 74, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxZDY5YTkxLWQ5MTMtNDM5MC05YzA5LTRjMmFiNmY0MDkxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 74 Rissik Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.433915391752 31.953413486481
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem